Mielieblaar & Koringaar
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Leoni S - Jul 2024
Algehele gradering
Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling.
Vanessa V - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, keurig gemeubileerde kamers, rustige omgewing, veilig.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Deon M - Feb 2023
Algehele gradering
No complaints at all. The place was like home for me. Friendly owners and their cute pets.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Thank you Deon, hope to see you soon again.
Rick E - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and very comfortable.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Great meeting you both. Hope to see you again next time you decide to do a short left into our area.
Jaco E - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Leon V - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en baie gemaklik.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Goeiedag Leon, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
James B - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Martha T - Des 2022
Algehele gradering
Everything was exceptionally excellent.
Marle N - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste Bultfontein-verblyf.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dankie Marle, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Craig B - Mei 2022
Algehele gradering
Very good, excellent, clean and comfortable.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Good day Craig, it was a pleasure to host you. Even if you arrived in the dark. We hope to see you again some time when you are in our area. Keep warm.
Liesl B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gebly.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, waardeer opreg.
Million S - Des 2021
Algehele gradering
Out and away from the bustling and buzzing noise of the city, this place was a required rest and listen to the birds outing. We really enjoyed our stay.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Million, thank you so much for your feedback. We hope to welcome you again some time soon.
Sandy M - Nov 2021
Algehele gradering
Loved every minute.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Thank you for your feedback Sandy, much appreciated.
Khotso M - Nov 2021
Algehele gradering
I slept very well.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Thank you mr Maoba. It was a pleasure having you. Luckily you did not leave town without your "left behinds". Looking forward to seeing you again perhaps when you visit our town.
Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Johan, dit was n ongelooflike voorreg om vir julle te ontmoet ... en deel te wees van jul avontuur.
Baie dankie.
Gerda J - Jun 2021
Algehele gradering
Neat and friendly.
Carol V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike en gerieflike oorslaap.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Baie dankie Carol! Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier in Bultfontein.
Petrus V - Sep 2020
Algehele gradering
Bakgat.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Baie dankie.
Cornel V - Des 2020
Algehele gradering
Kamers is netjies en gasvryheid is voortreflik.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Baie dankie Cornel vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Hoop ons kan weer uithelp wanneer julle dalk in ons rigting kom.
Makkie V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is 'n baie gerieflike eenheid, netjies en bekostigbaar.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so indien julle in ons omgewing is.
Mariette R - Nov 2020
Algehele gradering
Baie moeite en bederfies!
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hopelik is Koringaar en Mielieblaar weer julle keuse indien julle deur ons dorpie reis.
Wynand V - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent and friendly service.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Thank you Wynand for the great feedback. Was really nice to have you and your wife here. Looking forward to see you again some time soon.
Natalia G - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing diens.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Baie dankie, Natalia. Dit was heerlik om jou hier te ontvang.
Onthou, ons is amper halfpad Kaap toe, vir as weer eendag hier verby kom!
Groete
Mielieblaar en Koringaar
Bea S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was uit die boeke!
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dankie Bea, dit was heerlik om vir jou en Herman te ontmoet. Julle is altyd welkom hier by ons. Groetnis!
Alta D - Jun 2019
Algehele gradering
Ek sal die plek aanbeveel aan mense wat 'n skoon en netjiese plek soek om te oornag.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Baie dankie Alta, vir jou resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer wanneer julle vars lug en oop vlaktes soek om die siel skoon te maak. Vriendelike groete
Ron R - Des 2019
Algehele gradering
A clean, comfortable and well equipped B&B.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dear Mr Richards, it was a real honour to receive you and your wife after a long day of travelling. Hope to see you again when you go and visit your family in the Cape Province. Thank you so much for the great review, much appreciated.
Marthie V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelik.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Goeiedag Edward. Baie dankie vir u gewaardeerde resensie. Ons sal u voorstelle in moontlike oorweging bring.
Marthie V - Nov 2019
Algehele gradering
Sal wel aanbeveel, maar voel ook omdat mens enkelreisiger is kan daar seker 'n televisie in die kamer wees.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Goeie dag Edward. Baie dankie vir u gewaardeerde resensie. Ons sal u voorstelle in moontlike oorweging bring.
Carien R - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Dankie Carien. Dit was regtig n voorreg om julle as gesin te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Dave P - Sep 2018
Algehele gradering
Immaculate cottage, well looked after by Yolanda.
Mielieblaar & Koringaar se terugvoer
Thank you for choosing Mielieblaar, and for our great review. It was an honour to receive you and your family. Hope to see you soon again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang