Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mielieblaar & Koringaar

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mielieblaar & Koringaar is in die dorpie Bultfontein geleë.

Verblyf is in 2 oornagkamers beskikbaar. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, strykplank en -yster, 'n yskassie, waaier, haardroër en gratis WiFi. Badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Veilige parkeerplek en 'n daaglikse ontbytmandjie word voorsien.

Bultfontein is in die hartjie van die Vrystaat en het een van die grootste silo-komplekse in die Suidelike Halfrond. Die dorpie het 'n paar goeie restaurante, 'n koffiewinkel en selfs 'n kwekery.

Let asb. daarop dat daar honde op die perseel is. Rook word nie op die perseel toegelaat nie.

Gedurende beurtkrag is daar nie water beskikbaar nie. Daar sal wel 'n paraffienlamp en 'n herlaaibare lig in die kamer wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leoni S
5.0
Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle is tops!
Jul 2024
Vanessa V
5.0
Absolutely lovely! A really special hidden little treasure in this small town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Sanet S
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike ontvangs, keurig gemeubileerde kamers, rustige omgewing, veilig. Wat is verassing om so 'n wonderlike plekkie te ontdek in so klein platte...
Sien meer
Mrt 2023
Deon M
5.0
No complaints at all. The place was like home for me. Friendly owners and their cute pets. Unexpected five stars treatment in a beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Rick E
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and very comfortable. Hospitality par excellence.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Gaste dink Mielieblaar & Koringaar het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bultfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7O91IauZav9gLbc0BrqqZRCGcU9gtaCd35Byqbqx5otpcmu0m1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 43 Marquard Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.281966982429 26.146739627929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang