Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mieliefontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mieliefontein is in Hanover, Bo-Karoo, geleë en bied pragtige uitsigte en helder sterre, perfek vir gaste wat van die stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in die hoofgastehuis met 4 en suite-dubbelkamers en 'n gesinskamer. Hierdie kamers is nie troeteldiervriendelik nie. Aan die agterkant van die hoofgastehuis is 'n troeteldiervriendelike selfsorgwoonstel met 2 skakelkamers. Dit is omhein en troeteldiere is welkom. Die ou plaashuis, Wolmado, is troeteldiervriendelik en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, 'n sitkamer en 'n eet-/kombuisarea. Daar is geen lugversorging, geen Wi-Fi en geen TV nie. Maar daar is parkeerplek by die huis.

Geriewe op die perseel by Mieliefontein se hoofgastehuis sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Dit is 1 km van Wolmado af, maar gaste wat hier bly kan die geriewe gebruik.

Mieliefontein verskaf aandete en ontbyt. Dit moet ten minste die dag voor aankoms vooraf bespreek word teen 'n ekstra koste. Daar is geen restaurant nie en slegs voorafbespreekte maaltye word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Donald K
Saam met vriende
5.0
A wonderful place to break a long journey. We loved our stay at Mieliefontein. Out hostess and her staff couldn't have been more helpfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Riaan W
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Vriendelike, persoonlike diens, pragtige huis en tuin, die heerlikste kos, sal definitief weer daar oornag, oor en oor die geld w...
Sien meer
Jan 2023
Salome V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly by Mieliefontein en sal beslis terugkom. Ons is hartlik ontvang en kon oornag in 'n lekker ruim en skoon selfsorgeenheid. Mielie...
Sien meer
Jan 2023
Pieter L
Saam met lewensmaat
4.8
Vyfster aandete! Mooiste tuin in Karoo! Heerlik gebly. Baie lekker gebly op 'n rustige plaas. Heerlike aandete. Pragtige tuin. Alles puik.
Feb 2024
Bernard R
Saam met lewensmaat
4.8
Ideale oornag akkommodasie. Mooiste tuin by die Mieliefontein. Geriewe soos geadverteer. Ruim en skoon. Sal dit aanbeveel.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mieliefontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4feefbc7a7b4514549136c0a4a6bf8c1586f5a397642078543e053409fe71f518607f1197c070ae88922c9406179f80b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang