Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miertjieskraal Karoohuisies

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ollie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Clean, well-equipped, a lovely cottage. The hosts are generous and friendly. One of them had baked a fresh plaas brood for our arrival, which was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Miertjieskraal Karoohuisies
Thank you, Ollie. It was a pleasure to host you. Blessings and good wishes for you both.

Philip H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

A hidden gem in the Klein Karoo! We very much enjoyed our peaceful stay at this little cottage on a working farm! The place was cosy and well-considered, clean, tidy, and well-equipped. Our hosts communicated clearly and were friendly, approachable, and knowledgeable about the area. We were spoiled that they welcomed us with a loaf of fresh warm farm bread. We enjoyed feeding the chickens, watching the gorgeous full moon rise, and climbing the dam wall. As a fellow quilter, I was delighted by the handmade art quilts and beautiful bedcovers and pillows. It was an easy and beautiful drive into Riversdale for the event we were attending. We hope to stay here again and do some more of the walks available. Highly recommend this place if you enjoy old-fashioned hospitality in a unique Klein Karoo setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

The place to escape urban craziness and slow down to the rhythm of the Karoo. Miertjieskraal delivered just what we needed, and more. Johan and Esther are warm and welcoming, the 'huisie' has everything you need and is beautifully decorated - a million star stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Miertjieskraal Karoohuisies
Thank you Joan. You were great guests and we would love to host you again. Blessings. Esther

Renate R
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

'n Plek met hart en siel. As dit is om stil te word en natuur te bewonder dan is hierdie dié plek vir reisigers. Die plekkie is baie netjies en skoon met braaigeriewe buite op die stoep sowel as in 'n gesellige en private hoekie aan die een kant van die huis. Wanneer ek sê "hart en siel" verwys ek na die warm ontvangs van die eienaars sowel as die vars gebakte brood en beskuit. Klein detail wat 'n groot impak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Miertjieskraal Karoohuisies
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons 'n vreugde en 'n plesier om jou te verwelkom. Alle seën en mooi wense vir jou pad vorentoe.

Elizma R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig. Alles was perfek en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Miertjieskraal Karoohuisies
Dankie dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Annette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Besondere omgewing, keurig versorgde gastehuis. Baie vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Pragtige plekkie. Netheid en detail van huisie ongelooflik goed. Pragtig, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Miertjieskraal Karoohuisies
Baie dankie. Ons het jul kuiertjie geniet en waardeer. Ons sal jul weer wil verwelkom. Vriendelike groete en baie seën. Esther en Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R323, Miertjeskraal Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8S7SuUEUOJxUYBv4JVGDZlIVeyhlZGatdAqqsaF8Us2XpNEdX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R323 Miertjes Kraal Farm 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.823534673294 21.135883842758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang