Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Migdal Oz aka Rufpatch

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig, en kwaliteit klientediens. Ek sal die oornagkamers beslis aanbeveel. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taiko K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderful guesthouse. An eye-catching guesthouse! This is the first time in many years of traveling to live in a granny flat house; it has a spacious space, a fully equipped kitchen, and a study room! My habit of getting up early to read does not affect my wife's sleep. Owner Mr. Cedric is a devout Christian and very caring; we received very warm service and we really hope to come here again for our next vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna S
1 nag
5.0
Des 2023

Alles was baie netjies en skoon. Welkome en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Pleasant and comfortable. Pleasant host who waited till late in the evening for us to arrive. Remember to turn on gas for the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douglas B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Lovely and serene, able to chill and breathe in the country air. Calm and relaxed atmosphere after a long day's travel. All our needs were attended to promptly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Netjies en skoon. Dit was baie netjies en skoon, perfek vir oorslaap oppad see toe. Ons is vriendelik ontvang en afgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustige atmosfeer en besonderse gasvryheid. Goeie en veilige nagrus. Sedrick het voortydig die pad aanwysings gestuur en ons is met ons aankoms by die hek verwelkom en weer gegroet met ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Halfpad-oornag tussen Johannesburg en Oos-London. Ons het 'n baie rustige, gemaklike oornag gehad. Die akkommodasie is eksepsioneel skoon en werklik waarde vir geld. Cedric het ons baie mooi ingelig oor restaurante in die dorp en ons kon vir niks meer vra nie. Hulle het vroegtydig kontak gemaak en die akkommodasie voorberei vir ons noodsaaklikhede. Ons het met twee honde gereis en hulle het ons almal met vriendelikheid verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria Van Zyl V
1 nag
4.4
Des 2023

Goeie waarde, netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike oorslaap. Goeie waarde, goed omhein met grasperk vir honde. Goed toegerus. Lekker boeke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Lekker geslaap sonder fieterjasies. Ligging is koud.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f11a5307fb05fb67150356e90b8e232603b99cd6c234283618bb17e91e72900c795a00b11bf18701a05eb4661f1e41d38d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 20 Hamilton Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213151927957 26.525813341141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang