Migdal Oz aka Rufpatch
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Migdal Oz aka Rufpatch is 'n oulike gastehuis wat selfsorgverblyf in Smithfield bied. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir diegene wat langs die N6 reis.
Gaste kan kies tussen 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 'n gesin of groep van 4 mense. Die Voorkamer beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die Oukombuis-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word aan gaste voorsien.
Albei eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, asook breekware en eetgerei. Graankos, melk en koffie- en teemaakgeriewe is in die eenhede beskikbaar.
Gaste kry gratis WiFi, toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cedric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Migdal Oz aka Rufpatch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Smithfield Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang