Migdâsh Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Beatrice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mohlabi M - Aug 2024
Algehele gradering
Wow.
Michelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Van aankoms tot vertrek is alles perfek.
Darren L - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing location, excellent staff and great service.
Chantell L - Jun 2023
Algehele gradering
Absolute bliss!
Ntladile M - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Tasha & Staff
Peet E - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties, skoon en baie vriendelike diens.
Nico R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel met skoon kamers en goeie geriewe.
Dirk L - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie geriewe. Netjies, skoon en vriendelike diens.
Shaun S - Mei 2022
Algehele gradering
Alles was perfek. Die diens wat ons gekry het, was net tops.
Bianca K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, modern, top gehalte kliëntediens.
Christiaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring in 'n baie mooi blyplekkie.
Chantelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Expectations exceeded.
Roland G - Mrt 2022
Algehele gradering
Our hostess surprised us with a delicious vegetarian breakfast.
Marina L - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, nicely set up.
Marce V - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Anika M - Jun 2022
Algehele gradering
Swak kliëntediens en kommunikasie, mooi kamer.
Lees meerMigdâsh Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Anika
Ek moet onverskoning vra dat jy nie dadelik aandag by die hek ontvang het soos wat ek vir jou gereel het nie. Ek het vir die eerste keer op 'n naweek 'n troue moes bywoon waar die sein onsettend sleg was. Toe ek die gemiste oproepe sien op my foon, het ek dadelik vir Edith gebel om vir julle oop te maak. Ek vra weereens verskoning en hoop dat ons julle gou weer sal kan ontmoet.
Groete
Daleen Green - Bestuurder
Zander L - Aug 2022
Algehele gradering
Ok.
Leandri K - Okt 2021
Algehele gradering
Top verblyf in die hartjie van Magaliespark.
Adele R - Mrt 2021
Algehele gradering
Warm rustic feel and friendly staff!
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Good day Adele,
It was great having you and your Partner here, thank you for being such lovely guests.
We are seeing forward to your next visit.
Regards, Daleen Green
Mona G - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en gastehuis met vriendelike staff.
Molebogeng P - Aug 2021
Algehele gradering
My partner and I had a lovely time, enjoyed every moment.
Alyson M - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome!
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Good Day Alyson,
Thank you very much for the positive review, it was great to have you at our Guesthouse.
Please do come visit again.
Regards,
Daleen Green.
Lesedi M - Feb 2020
Algehele gradering
It was soo nice, we had the best time.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Dear Lesedi,
Thank you so much for your positive review. It was lovely to accommodate you! Hope to see you soon!
Warm regards
Linda
Julius M - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n eerste klas verblyf met uitmuntende fasiliteite.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en gunstige aanbeveling.
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Linda
Amy L - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig. Bitter baie lekker gebly.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Amy dit was so 'n voorreg om julle te kon huisves.
Kom kuier weer vir ons.
Linn-mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Beste Linn-Mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was vir ons ook heerlik om julle te kon huisves. Ons vertrou om mekaar weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete,
Linda
Danesca S - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf. Personeel almal vriendelik en hulpvaardig.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Beste Danesca,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te kon ontvang en te huisves. Wees geseend!
Nomusa H - Mrt 2019
Algehele gradering
Divine!
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Dear Nomusa,
Thank you for your positive response. It was lovely to accommodate you at our beautiful guesthouse. We will love to welcome you back and will include a free boat trip on your next 2-night weekend booking. Keep me to this promise. Kind regards, Linda.
Dorah M - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome place to stay in.
Micki V - Apr 2019
Algehele gradering
Een aand verblyf.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Beste Micki,
Baie dankie vir jou terugvoer. Migdash is vanaf 1 April onder nuwe bestuur en ons streef daarna om vir ons gaste waarde vir geld akkommodasie te bied en het ons pryse dienooreenkomstig aangepas asook ontbyt ingesluit. Ons gastehuis bied vir gaste gratis toegang tot Magalies Oord waar gaste fasiliteite soos warm en koue swembaddens, trapbootjies, tennisbane, muurbalbane, staproetes, visvang gratis kan geniet. Pica Pau Restaurant, La Vita Spa, bootritte en 'n waterglybaan kan gebruik word teen 'n fraksie van die prys. Jou bespreking was gemaak voor 1 April en ons is van mening dat die nuwe pryse gaste regtig goeie waarde vir geld bied. Migdash het ook vir julle 'n ontbyt aangebied, welke nie ingesluit was by jul prys nie. Peopny word geadverteer as 'n kamer met 'n "semi-attached bathroom" en gaste moet dus kennis neem dat die kamer so aangebied word wanneer die kamer bespreek word.
Ons vertrou dat inaggenome die bogenoemde, ons weer die voorreg sal he om julle te huisves.
Groete,
Linda
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Amanda J - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en veilig, pragtige area.
Migdâsh Guesthouse se terugvoer
Amanda, baie dankie vir die voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul positiewe terugvoer.
Monique V - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect stay.
Hannes H - Mei 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf.
Burgette C - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful room but very poor value for money.
Lees meerMigdâsh Guesthouse se terugvoer
We apologize for any inconvenience. When the rooms are prepared for guests we make sure we supply soap, bath foam, shampoo and body cream. We try to accommodate all of our guests regarding the choice of coffee etc. Most people prefer Nescafe. Unfortunately, we do not supply fresh milk.
Regarding the breakfast, there is an option when you book your room, room with or without breakfast. Breakfast must be booked when you reserve your room. You must have missed that.
We strive to make our guest's stay comfortable and memorable.
Johan F - Des 2018
Algehele gradering
Kamer warm, geen lugreeling, waaier totaal oneffektief en badkamer nie en suite!
Lees meerMigdâsh Guesthouse se terugvoer
Wanneer n gas bespreek is daar verskillende opsies om van te kies. Die kamers dui aan of dit met waaier of lugreëling is. Daar is ook n opsie om ontbyt te bestel en 'n prys-keuse van met òf sonder ontbyt. Party gaste verkies om in die restaurant, wat binne loopafstand van die gastehuis is, te gaan eet wat 'n wye keuse aanbied. Ongelukkig het ons nie 'n sê wat op Magaliespark gebeur i.v.m. funksies daardie tyd van die jaar nie nie. Parkering is ongeveer 50 meter vanaf die hek na die gastehuis en is deel van die perseel wat baie veilig is.
Jammer julle het 'n onaangename ondervinding gehad.
Amanda L - Aug 2018
Algehele gradering
Trappe om by kamer uit te kom is nie gastevriendelik nie.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang