Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Migdâsh Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Beatrice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Migdâsh Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mohlabi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohlabi M

Wow.

Beyond my expectations. I love it.

Michelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Van aankoms tot vertrek is alles perfek.

Daar is seker plekke en dae in jou lewe wat jy elke oomblik soos 'n kamera opneem en onthou vir die res van jou lewe, om rede dit so spesiaal is. Migdash Guesthouse bied so 'n ondervinding.

Darren L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren L

Amazing location, excellent staff and great service.

My only recommendation would be to invest in firepits or gas heaters for the patio deck area, as it is very cold in the winter and could use a heat source. Otherwise all round amazing stay!

Chantell L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell L

Absolute bliss!

All very friendly and accommodating. No request was too much trouble. What an awesome team. Will definitely stay there again.

Ntladile M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntladile M

Absolutely lovely.

Frinedly and helpful staff. Tranquility in the lodge, no noise whatsoever. Delicious breakfast.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Tasha & Staff

Migdâsh Guesthouse
Peet E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet E

Fantasties, skoon en baie vriendelike diens.

Baie tevrede en beïndruk met Migdâsh.

Nico R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Baie vriendelike personeel met skoon kamers en goeie geriewe.

Sien sterre.

Dirk L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Goeie geriewe. Netjies, skoon en vriendelike diens.

Die huis en omgewing is baie mooi. Kamer is luuks, skoon en netjies. Idiaal vir 'n paartjiewegbreek. Diens was ook baie goed gewees, moeite gemaak om ons versoeke te akkommodeer. Was lekker dat mens toegang tot die oord het en verniet die fasiliteite kan gebruik. Ons het regtig lekker gebly, geen klagtes nie.

Shaun S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Alles was perfek. Die diens wat ons gekry het, was net tops.

Baie lekker naweek gehad.

Bianca K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Netjies, modern, top gehalte kliëntediens.

Sal dit vir enige vakansieganger aanbeveel. Die eienares gaan uit haar pad om gas vry te wees. Daar word soveel moeite gedoen met die ontbyt elke oggend. Rustige omgewing en naby al die aktiwiteite in Magaliespark se oord.

Christiaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Fantastiese ervaring in 'n baie mooi blyplekkie.

Die eienaar was verskriklik nice! Het tot ons ge-upgrade na 'n beter kamer nadat ek gesê het dit was my 1 jaar anniversary saam my meisie.

Chantelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Expectations exceeded.

Impressed. Definitely very good value!

Roland G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland G

Our hostess surprised us with a delicious vegetarian breakfast.

This was a home away from home.

Marina L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

Comfortable, clean, nicely set up.

Migdash was ideal for our needs. Close vicinity of our function. Safe secure, beautiful setting. Very nice breakfast, all staff super friendly and efficient.

Marce V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marce V

Was baie lekker gewees.

Die kuier by Migdâsh was lekker gewees. Ek en my man het lekker uitgerus.

Anika M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Swak kliëntediens en kommunikasie, mooi kamer.

Ons kon nie die eienaar in die hande kry nie. Ons het lank buite gestaan sonder 'n vriendelike verwelkoming. Edith het uitgeloop en ons gesien en mooi verwelkom. Die werkers is baie vriendelik en het mooi met ons gewerk, maar die eienaar het ons glad nie welkom laat voel nie. Die enigste manier om in te kom is om die eienaar te bel. Ek stel voor julle kry 'n klokkie sodat Edith mense verwelkom, julle sal baie gelukkiger gaste hê op daardie manier.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Anika
Ek moet onverskoning vra dat jy nie dadelik aandag by die hek ontvang het soos wat ek vir jou gereel het nie. Ek het vir die eerste keer op 'n naweek 'n troue moes bywoon waar die sein onsettend sleg was. Toe ek die gemiste oproepe sien op my foon, het ek dadelik vir Edith gebel om vir julle oop te maak. Ek vra weereens verskoning en hoop dat ons julle gou weer sal kan ontmoet.
Groete
Daleen Green - Bestuurder

Migdâsh Guesthouse
Zander L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zander L

Ok.

Sekere kamers is minder werd as die R1600 per nag.

Leandri K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K

Top verblyf in die hartjie van Magaliespark.

Die gastehuis is ideaal geleë in Magaliespark, en binne loop afstand van als wat die park jou bied. Die akkommodasie is pragtig en langs die rivier geleë. Die bestuur is tops en boonop bedien hul 'n heerlike vol ontbyt. Ek sal Migdâsh enige tyd aanbeveel.

Adele R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Warm rustic feel and friendly staff!

Lovely rooms, beautiful rustic setting with friendly staff and superb service!

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Good day Adele,
It was great having you and your Partner here, thank you for being such lovely guests.
We are seeing forward to your next visit.
Regards, Daleen Green

Migdâsh Guesthouse
Mona G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mona G

Pragtige omgewing en gastehuis met vriendelike staff.

Dit was 'n heerlike ervaring in 'n pragtige gastehuis, teen die agtergrond van die mooie Magaliesberge in 'n luukse kamer met die mooiste uitsig, vriendelikste bestuur en staff. Ontbyt was 'n wenner elke oggend en ons het heerlik uitgerus in luuksheid. Baie dankie Migdâsh jul sien ons beslis weer!

Molebogeng P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molebogeng P

My partner and I had a lovely time, enjoyed every moment.

Beautiful scenery, and very peaceful. Highly recommended.

Alyson M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyson M

Awesome!

More than we expected, a relaxing and peaceful getaway. Thank you.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Good Day Alyson,

Thank you very much for the positive review, it was great to have you at our Guesthouse.
Please do come visit again.

Regards,
Daleen Green.

Migdâsh Guesthouse
Lesedi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M

It was soo nice, we had the best time.

The staff are very friendly and helpful. Then rooms are beautiful and very clean, and the food was nice and fresh. I would definitely come back and recommend this place to friends and family. I just loved everything about that place. Food, friendly stuff, neatness. And the place is beautiful.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Dear Lesedi,

Thank you so much for your positive review. It was lovely to accommodate you! Hope to see you soon!

Warm regards
Linda

Migdâsh Guesthouse
Julius M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius M

Waarde vir geld en 'n eerste klas verblyf met uitmuntende fasiliteite.

Baie heerlike bo-verwagte ondervinding en verblyf en is regtig waarde vir geld en sal julle enige tyd aanbeveel.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en gunstige aanbeveling.
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Linda

Migdâsh Guesthouse
Amy L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Rustig, skoon en veilig. Bitter baie lekker gebly.

Ons het bitter baie lekker gebly by Migdash. Die kos was baie lekker! En die personeel was so vriendelik! Sal vir seker weer daar bly!

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Amy dit was so 'n voorreg om julle te kon huisves.
Kom kuier weer vir ons.

Migdâsh Guesthouse
Linn-mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linn-mari V

Heerlik.

Migdâsh Guesthouse is pragtig, netjies en skoon. Die dekor sorg vir 'n luukse verblyf ervaring. Ontbyt was heerlik en die diens puik. Ons moes na inkloktyd inklok, en is steeds laat in die aand hartlik ontvang. Die gasvrou is vriendelik en baie toeganklik. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Beste Linn-Mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was vir ons ook heerlik om julle te kon huisves. Ons vertrou om mekaar weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete,
Linda

Migdâsh Guesthouse
Danesca S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danesca S

Heerlike, rustige verblyf. Personeel almal vriendelik en hulpvaardig.

Al die personeel is baie professioneel en so vriendelik. Ons verblyf was baie lekker gewees. Sal hulle beslis aanbeveel. Puik diens!

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Beste Danesca,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te kon ontvang en te huisves. Wees geseend!

Migdâsh Guesthouse
Nomusa H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa H

Divine!

Migdash is a gem. Elize is amazing, the rooms are divine, surroundings is everything, refreshing. We will come back.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Dear Nomusa,
Thank you for your positive response. It was lovely to accommodate you at our beautiful guesthouse. We will love to welcome you back and will include a free boat trip on your next 2-night weekend booking. Keep me to this promise. Kind regards, Linda.

Migdâsh Guesthouse
Dorah M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorah M

Awesome place to stay in.

Although our stay was short, we enjoyed every moment there. Great activities in the facility. The location is great and we definitely making our next booking.

Micki V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Micki V

Een aand verblyf.

Ek het die Peony kamer bespreek en neem asb. kennis dat die badkamer nie en suite is nie. Mens moet uit die kamer gaan en langsaan in die badkamer in. Die toilet is ook besonders klein en die wasbak baie laag. Dit sal wel ideaal werk vir ‘n kinderkamer. Teen die prys van R1 850 verwag ek darem ‘n en suite-badkamer.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Beste Micki,
Baie dankie vir jou terugvoer. Migdash is vanaf 1 April onder nuwe bestuur en ons streef daarna om vir ons gaste waarde vir geld akkommodasie te bied en het ons pryse dienooreenkomstig aangepas asook ontbyt ingesluit. Ons gastehuis bied vir gaste gratis toegang tot Magalies Oord waar gaste fasiliteite soos warm en koue swembaddens, trapbootjies, tennisbane, muurbalbane, staproetes, visvang gratis kan geniet. Pica Pau Restaurant, La Vita Spa, bootritte en 'n waterglybaan kan gebruik word teen 'n fraksie van die prys. Jou bespreking was gemaak voor 1 April en ons is van mening dat die nuwe pryse gaste regtig goeie waarde vir geld bied. Migdash het ook vir julle 'n ontbyt aangebied, welke nie ingesluit was by jul prys nie. Peopny word geadverteer as 'n kamer met 'n "semi-attached bathroom" en gaste moet dus kennis neem dat die kamer so aangebied word wanneer die kamer bespreek word.
Ons vertrou dat inaggenome die bogenoemde, ons weer die voorreg sal he om julle te huisves.
Groete,
Linda

Migdâsh Guesthouse
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amanda J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J

Gerieflik en veilig, pragtige area.

Wonderlike atmosfeer en gesellige kuierplek. Die ontbyt was smaaklik en goed voorgesit. Die kamers is gerieflik en goed toegerus, pragtige tuin en goed versorg. Die staf was vriendelik en het uit hulle pad gegaan met spesiale versoeke.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Amanda, baie dankie vir die voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul positiewe terugvoer.

Migdâsh Guesthouse
Monique V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Perfect stay.

The perfect place for a quick or longer stay. Very friendly service. Had a lovely stay.

Hannes H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Luukse verblyf.

Baie lekker gebly. Was net bietjie moeilik om die gastehuis te kry, want die aanwysings daarheen is nie so duidelik nie.

Burgette C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Burgette C

Beautiful room but very poor value for money.

The room we originally booked was uninhabitable, as it was freezing cold, even with a heater on. We upgraded to the Rose Room. It's a beautiful room but we were disappointed with everything else. We arrived at 23:00 and the room was freezing. There was no soap or bubble bath, there was no water in the mini bar and of course no breakfast the next morning included. For the price, we could have stayed in a very nice hotel which would have included breakfast and it would have had a turn down service to ensure the room was ready for us upon on arrival. We also could not change channels on the TV and the coffee in the room was poor quality with Cremora! A beautiful location and room but no attention to detail thereafter.

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

We apologize for any inconvenience. When the rooms are prepared for guests we make sure we supply soap, bath foam, shampoo and body cream. We try to accommodate all of our guests regarding the choice of coffee etc. Most people prefer Nescafe. Unfortunately, we do not supply fresh milk.
Regarding the breakfast, there is an option when you book your room, room with or without breakfast. Breakfast must be booked when you reserve your room. You must have missed that.
We strive to make our guest's stay comfortable and memorable.

Migdâsh Guesthouse
Johan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan F

Kamer warm, geen lugreeling, waaier totaal oneffektief en badkamer nie en suite!

Teen die prys van R1800 per aand verwag mens darem lugreeling (in Noordwes word dit warm in die somer!) en 'n badkamer wat direk aan die kamer gekoppel is, asook ontbyt ingesluit! Die kamers is totaal oorprys en was maar baie min waarde vir baie geld! Daar was ook 'n werksfunksie in die park met oorverdowende musiek. glad nie aangenaam gewees. Dankbaar dat die donderstorm dit darem beëindig het! Parkering is ook nie op die perseel nie en met die donderstorm die aand moes ons 'n ent in die reën loop om by die gastehuis uit te kom met 'n plas water van omtrent 70 mm diep was voor die hek! Sal beslis nie aanbeveel nie!

Migdâsh Guesthouse se terugvoer

Wanneer n gas bespreek is daar verskillende opsies om van te kies. Die kamers dui aan of dit met waaier of lugreëling is. Daar is ook n opsie om ontbyt te bestel en 'n prys-keuse van met òf sonder ontbyt. Party gaste verkies om in die restaurant, wat binne loopafstand van die gastehuis is, te gaan eet wat 'n wye keuse aanbied. Ongelukkig het ons nie 'n sê wat op Magaliespark gebeur i.v.m. funksies daardie tyd van die jaar nie nie. Parkering is ongeveer 50 meter vanaf die hek na die gastehuis en is deel van die perseel wat baie veilig is.
Jammer julle het 'n onaangename ondervinding gehad.

Migdâsh Guesthouse
Amanda L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda L

Trappe om by kamer uit te kom is nie gastevriendelik nie.

Bespreek vir 'n koninggrotte-kamer en toe gebel om te sê dis dubbeld bespreek. Geskuif na koningingrootte-kamer met en suite-badkamer. Badkamer is buite slaapkamer en kan nie as en suite beskryf word nie. Trappe om heen en weer by kamer te kom is glad nie gebruikersvriendelik nie. Voel ek moes minder betaal het vir die kamer.

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXE4avCX03LytVosJWOjq8XHNsDyQvWSxhAwKJoDkhMp3CR0TKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Cir Dr Street Magalies Golf Estate, Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759382579158 27.782031690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang