Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mignon's B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mignon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Mignon's B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marius K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Baie aangenaam.

Baie netjies en skoon.

Mignon's B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Mignon's B&B
Michellé S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michellé S

Awesome diens en uitstekende gasvryheid.

Ek en my man het opgery van die Kaap af om ons peetkind se troue by te woon. Mignon's B&B was so tegemoedkomend en vriendelik dat dit ons dadelik laat tuis voel het. Die kamer was gerieflik en gesellig ingerig. Die area was rustig en wanneer ons by die kamer was het ons lekker gerecharge. Ek sal Mignon's B&B vir enige iemand aanbeveel. Diens, ligging en prys is uitstekend. Baie dankie vir 'n baie lekker, gemaklike, rustige naweek.

Léchantell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Léchantell F

Ons het baie lekker gebly!

Pragtige plekkie, so vredevol. Baie behulpsaam en gasvry!

Mignon's B&B se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Mignon's B&B
Corrina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrina V

Lekker geslaap maar teleurgesteld in wat ons verwag het en gekry het.

Die kamer was geen probleem binne nie, was netjies. Daar was 2 eenhede wat ons kon bespreek en het spesifiek die een geboek wat ek baie van gehou het. By aankoms is daar vir ons gesê dat hulle 'n permanente persoon daar het. Ons het die ander een gekry. Ek voel hulle kon my laat weet het dat daardie een wat ek gekies het nie beskikbaar is nie. Ek sou heel moontlik vir 'n ander plek gesoek het. Die plek was verder buite baie vuil. Kan net sê hulle beddegoed is die skoonste wat ek nog gekry het en die stort is 'n wenner. Sal volgende jaar definitief nie weer daar gaan bly nie.

Mignon's B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag gee aan die negatiewe terugvoer, dankie ook vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Mignon's B&B
Sandi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandi R

Pleasant

Recommend a TV in the room.

Nhlakanipho M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nhlakanipho M

Felt like home.

The place was clean, safe and the owner was welcoming.

Nastacha B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastacha B

Baie besonders.

Dit het 'n baie goeie ligging en atmosfeer.

Stansa N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stansa N

Heerlike, rustige verblyf.

Van begin tot einde 'n fees! Gasvryheid, vriendelikheid en als wat mens nodig het.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans du Toit-straat 11, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZR7hXu4MhOnHv1f0GUxQV66ZaNPObP0bCwe9PBMm9tVO1A5Ybm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Frans du Toit Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.805951641389 27.832711224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang