Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mignon's B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Marius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mignon
Mignon's B&B
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Michellé S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome diens en uitstekende gasvryheid. Ek en my man het opgery van die Kaap af om ons peetkind se troue by te woon. Mignon's B&B was so tegemoedkomend en vriendelik dat dit ons dadelik laat tuis voel het. Die kamer was gerieflik en gesellig ingerig. Die area was rustig en wanneer ons by die kamer was het ons lekker gerecharge. Ek sal Mignon's B&B vir enige iemand aanbeveel. Diens, ligging en prys is uitstekend. Baie dankie vir 'n baie lekker, gemaklike, rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Léchantell F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly! Pragtige plekkie, so vredevol. Baie behulpsaam en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mignon
Mignon's B&B
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Corrina V
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2024

Lekker geslaap maar teleurgesteld in wat ons verwag het en gekry het. Die kamer was geen probleem binne nie, was netjies. Daar was 2 eenhede wat ons kon bespreek en het spesifiek die een geboek wat ek baie van gehou het. By aankoms is daar vir ons gesê dat hulle 'n permanente persoon daar het. Ons het die ander een gekry. Ek voel hulle kon my laat weet het dat daardie een wat ek gekies het nie beskikbaar is nie. Ek sou heel moontlik vir 'n ander plek gesoek het. Die plek was verder buite baie vuil. Kan net sê hulle beddegoed is die skoonste wat ek nog gekry het en die stort is 'n wenner. Sal volgende jaar definitief nie weer daar gaan bly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mignon
Mignon's B&B
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag gee aan die negatiewe terugvoer, dankie ook vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Sandi R
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mrt 2023

Pleasant Recommend a TV in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nhlakanipho M
1 nag
4.4
Sep 2021

Felt like home. The place was clean, safe and the owner was welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nastacha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie besonders. Dit het 'n baie goeie ligging en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stansa N
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Heerlike, rustige verblyf. Van begin tot einde 'n fees! Gasvryheid, vriendelikheid en als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mignon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans du Toit-straat 11, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZR7hXu4MhOnHv1f0GUxQV66ZaNPObP0bCwe9PBMm9tVO1A5Ybm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Frans du Toit Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.805951641389 27.832711224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang