Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Bush Ballads

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 102 resensies vir Serenity Bush Ballads
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Spikkels S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spikkels S

Fantasties.

Baie mooi en netjiese rondawel. Vriendelike personeel.

Duduzile N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duduzile N

Awesome.

Beautiful place, quiet and serene indeed. Very clean with a very comfortable bed! The host is awesome, helpful, kind and caring.

Willie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Lekker rustig en kan samesyn saam lewensmaat die volle geniet.

Baie lekker en die ontvangs baie vriendelik en professioneel.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Thomas T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T

Baie aangename ervaring. Sal weer terugkom.

Baie lekker gebly. Al die nodige braai- en eetgeriewe was daar. Braaiplek was goed. Baie skoon en netjies.

Simson G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simson G

Rustig, netjies en stil.

Die plek is presies soos dit op die foto's lyk. Alles was netjies en skoon en ons het baie lekker gebly.

Cornelius W D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius W D

Rustig.

Was mooi skoon en het alles wat nodig is. Mooi tuin en vriendelike ontvangs. Geen probleme met enig iets gehad nie.

Elmarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Nogtans was dit heerlik.

Was heerlik, dankie. Dakwaaier kort aandag. Lawaai. Lugreeling werk ook nie heeltemal reg nie en lawaai. Kraan in stort bly uitval.

Rina R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Nagapies wat vir ons kom kuier het, het dit baie aangenaam gemaak.

Ons het so lekker gebly, ons het sommer nog 'n aand bespreek.

Rina R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Heerlike gebly en geniet om die diere te sien.

Pragtige, pragtige plekkie, met alles en meer wat jy kan nodig hê vir 'n heerlike verblyf.

Angela B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Had a great stay.

Fantastic. Kind and friendly staff. Clean and tidy. Wonderful splash pool.

Anita F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Rustig.

Was rustig en stil in mooi omgewing.

Raletsoku M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raletsoku M

Amazing.

I really enjoyed my stay at Serenity. If you need your privacy and time to reconnect with yourself, this is a place to go to. I recommend this place because it offers so much for one to just be in contact with nature. It is definitely 10/10.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thanks for choosing our property. We look forward to hosting you again soon.

Serenity Bush Ballads
Victoria D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria D

Peaceful, memorable and wonderful.

Jose was super friendly and helpful with everything. The accommodation was really nice; it had everything we needed. I would really recommend this accommodation, and I will definitely be coming back to stay here again. It was such a lovely experience overall. Highly recommended!

Louis M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M

Rustigheid.

Baie veilig, skoon, gerieflik en netjies. Ons was dankbaar om verblyf te kon kry op so kort kennisgewing. Bietjie klein maar vir oornag sal dit werk. Vir seker nie vir lang verblyf nie. Veral eenhede no 1 tot 5. Braaiers by die eenhede baie naby aan mekaar en geen privaatheid nie. Dit voel asof alles ingedruk is. Kameras is vir veiligheid, maar dit dring in op jou privaatheid. Onderdak parkering is 'n pluspunt. Stilte was ook 'n wenner. Diere is skaars. Geen voerplek of drinkwaterkrippe vir hulle nie. Ons het Wild feed pellets saamgeneem, en net so teruggevat huistoe.

Daleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Rustige atmosfeer.

Sal Bush Ballads aanbeveel, alles wat nodig was, is in chalet, skoon en netjies. Diens was uitstekend. Baie dankie.

Kerry K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry K

Enjoyable.

Pleasant and peaceful.

Hennie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R

Wonderlike plek en baie mooi.

Heerlik, uitstaande diens, baie mooi. Sal dit beslis aanbeveel.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thanks Hennie. We are glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

Serenity Bush Ballads
Elena P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elena P

A little gem.

Our stay at Serenity Bush Ballads was absolutely delightful. Stephanie was kind and friendly, making us feel right at home. The room was spotlessly clean and comfortable. A graceful koedoe visited the feeding area, adding to the magical experience. Highly recommended.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for the lovely review, Elena. We look forward to hosting you again soon.

Serenity Bush Ballads
Robert C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C

Good stay, value for money, clean and tidy. Lovely swimming pool.

The stay was good, the accommodation was quaint but fit for purpose. Nice and clean, and everything one could need for the stay was there. The only problem we experienced was with the shower - the water mixer is hard to control. It swings from hot to cold and nothing in between. Needless to say, we didn't spend much time in the shower because of this.

Ettienne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne P

Sal weer van die plek gebruik maak.

Baie rustig en gemaklik.

Shayne W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shayne W

Awesome place.

Very nice! Lovely atmosphere and nice hostess.

Margaret S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret S

Lekker gebly.

Net min privaatheid. Sal graag 'n TV in eenheid wou hê.

Brenda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Plek oulik maar nie die pad.

Nee, want dis 25 km vanaf Krodedill-brug. Te ver. Plek oulik maar afgeleë, dit breek jou moed.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marise V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marise V

Sal volgende keer ander plek probeer.

Die akkommodasie is teen die pad geleë, so dit is raserig. Die huisie is nie goed genoeg toegerus vir mense wat invlieg nie. Ons het WiFi-probleme gehad.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Hi Marise. Could you please tell me what you felt was not well-equipped in our accommodation? We are always looking to improve our guest experience.

Serenity Bush Ballads
Leslie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Always a winner to stay over.

See stars.

Stephanus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Het lekker geslaap.

Gaan volgende jaar weer lekker slaap.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and hope to see you again for your future visits to Marloth park.

Serenity Bush Ballads
Hardus L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus L

Nice.

Great base from which to explore the KNP.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thanks for your review and for choosing our accommodation. We look forward to welcoming you again in the future.

Serenity Bush Ballads
Nelia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Heerlike stil atmosfeer.

Alles is soos wat mens verwag. Heerlike plek om te ontspan. Nie te ver van die rivier en winkels nie.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for the review. We appreciate your comments and look forward to welcoming you again in the future.

Serenity Bush Ballads
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Daar is nie lekkerder as lekker nie.

Die ontvangs van Nikki en Bruse was uitstekend en dit is die plek om rus te vind.

Tobie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Absolute fantastiese wegbreek in die bos.

Baie dankie aan Bruce en Nikki, you guys are the best. Keep up the good work. Ons het baie lekker gebly en als was perfek gereël. Baie wild en pragtige natuur om die chalets.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your review. We arppreciate your comments and look forward to welcoming you again in the future.

Serenity Bush Ballads
Susan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Baie dankie aan Nikki en Bruce vir die vinnige hulp tydens my ongelukkie, julle is ware opsigters.

Die eienaar Mnr. Christophe kan regtig meer doen om die teëls in die badkamers meer veilig te maak. Nadat die opsigters hom gekontak het, het hy geen effort gedoen om navraag te doen oor hoe dit gebeur het nie. Verder was ons verblyf uit die boonste rakke en beplan om oor ses maande weer soontoe te gaan. Dankie LekkeSlaap vir julle webtuiste.

Riaan F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Can we please have another 35 stars?

Not quite sure where to start. It took me longer than usual to adjust after our short holiday. Felt like I was in Avatar after day 1, like a Bosveld Avatar. What an unforgettable and special weekend. I booked for my mom's 80th birthday and had a few special requests. Bruce, Nicky and Christine, and some of their friends, pulled out all the stops and made the weekend extra special. A table was booked for my mom's birthday and we received VIP treatment at the nearby Amazing Kruger Viewe Restaurant. . Kruger park gate is 40 minutes away and we saw everything (in about 6 hours) - except a lion and leopard, but one actually does not need to leave Marloth Park as the animals roam around freely and often come through the property. One can relax in the pool whilst the bokkies and warthogs come forage on the lawn. We had 2 small plumbing issues that were resolved the very next morning. Load shedding was no problem and Wi-Fi was working all the time. Lovely bedding, mozzie nets, all the cutlery and tools you need to cook, and air conditioning! This weekend will linger in our thoughts for a very long time. Thank you everyone for making us feel so special. Very cliché statement but we arrived as guests and left as friends. . I highly recommend spending some time at Migrate Bush Chalets.

Salomé S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé S

Fantasties.

Lekker rustig gewees.

Andre M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Was verbaas hoe mooi en netjies die plekkie is.

Ek sal die plek beslis weer besoek. Baie lekker geslaap.

Clare K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare K

We had a lovely relaxing holiday in a welcoming environment.

Our problem with the gas was sorted out rapidly. Thank you. I realise that the cottage is self-catering, however, it would be advisable for the indoor dustbin to be cleared on a daily basis.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thanks for your feedback Clare. We appreciate your comments and will take them into account for future guests. We hope that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again in the future.

Serenity Bush Ballads
Nicola S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Fantastiese plekkie in die bos.

Ons is so beïndruk. Gaan maar elke keer terug. Ons kry meer as wat ons benodig. 'n Heerlike boswegbreek.

Brett L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett L

Very pleasant.

Animals all over, very peaceful, awesome.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for the review, Brett. It was a pleasure to host you and we hope that you will choose to return again for future Marloth Park holiday bookings,

Serenity Bush Ballads
Danie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Heerlik, rustig.

Gasheer en gasvrou, vriendelik en beskikbaar.

Anzel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anzel E

Satisfactory.

New aircon, microwave, and fridge. Block-out curtains. Extra safety measures. I would suggest some new linen and a round two-point plug. Thanks for the getaway.

Miemmie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemmie B

Very pleasant.

The only thing I missed was a top sheet. Well equipped.

Ben K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Geniet die wildlewe om jou, mooi plek om te bly.

Sal beslis weer gaan, mal oor die ligging, om in die bos te wees met die wild om jou is 'n belewenis.

Lize M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Heerlik gewees.

Pragtige plek. Baie netjies en skoon. Sal weer daarheen gaan.

Nicolene C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Rustige kuier in die bos.

Nikki en haar span het ons goed ontvang en het uit hulle pad gegaan om ons gelukkig te hou.

Marié-jeanne P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié-jeanne P

Heerlike oornagplekkie, netjies, skoon.

Kamers/chalets goed toegerus, ons probleempie met stort was blitsig uitgesorteer. Vriendelik verwelkom. Sal weer daar boek.

Nelia L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Baie mooi omgewing. Rustige atmosfeer.

Baie lekker naweekwegbreekplek.

Marlize N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize N

Bed moet vervang word.

Migrate Bush Chalets het net 1 probleem. Die bed moet vervang word in. Anders is dit regtig 'n baie lekker plek. Kar het 'n afdak en almal vreeslik vriendelik. Sien uit om weer te gaan kuier, indien bed vervang is.

Glenda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda B

Absolutely fabulous.

Host was so friendly and very helpful.

Jg N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jg N

Baie lekker gebly.

Het warmwaterprobleme gehad, gasgeiser het opgepak het ons het in 'n ander eenheid gestort vir die aand, dit was al ongerief, dink net hul moet maar 'n, soos die Engelsman sê, "check list" hê voor gaste opdaag om seker te maak als is reg. Ons sal definitief weer daar bly, baie luuks en skoon.

Bhekithemba M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bhekithemba M

It was an epic stay.

It was a good stay, the service was up to standard.

Michelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle P

Misleidende advertensie, en glad nie wat ons verwag het nie.

Ons bespreking was vir 'n chalet in 'n oord waar daar nie kinders toegelaat word nie. By ons aankoms was daar reeds baie lawaaierige kinders wat blykbaar familie van die opsigter is. Hulle het ons gereeld uit die slaap gehou siende dat ons sogenaamde Deluxe chalet reg langs die swembad was! Buiten vir dit het die opsigter ons beloof dat ons nie die loadshedding gaan voel nie aangesien hulle batterye het. Vir die volgende drie dae het die krag konstant aan- en afgegaan. Eventueel het hulle ons chalet van die battery afgehaal met die verduideliking dat net sommige chalets kan krag kry. Hulle chalet was natuurlik nooit sonder krag nie, maar ons as gaste moes maar in die donker sit. Ek was ook nie ingenome met die feit dat ons op 'n sponsmatras moes slaap nie. Was bitter ongemaklik en beide myself en my man het elke oggend met rugpyn opgestaan.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leslie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Lovely.

Place was all we needed. Clean safe and well maintained. Very welcoming as well. Garden is neat and area is quiet.

Zelna E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E

Heerlik gekuier.

Ons het dit baie geniet.

Given M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Given M

Excellent

Everything was in order. Beautiful place, peace of mind.

Zelma H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H

Pragtige, netjiese plek en almal is bja vriendelik daar sal beslis weer gaan

Sien sterre.

Jeanette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Amazing!

Baie mooi plek vir 'n rustige wegbreek.

Loekie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie V

Pragtige omgewing.

Sue en Nikki het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer.

Sammy N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy N

Fantastiese plekkie, Niqqi en Bruce was baie behulpsaam deur die hele verblyf.

Sal definitely weer chalet no 8 bespreek.

Christo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Waarde vir geld

Die verblyf was baie gemaklik en die Chalet het alles gehad wan nodig was. Nikki en Bruse het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Persoonlike diens was eerste klas.

Leslie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie F

Heerlik rustig.

Die ligging was goed om Krugerwildtuin as dagbesoeker te besoek. 'n Heerlike stil en rustige omgewing om te stap langs rivier en naby eetplekke.

Keri S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keri S

Was lovely accommodation!

Will definitely recommend it to people and I will definitely be going back soon.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your support and review Keri.
We look forward to seeing you in the future.
Many thanks
Sue.

Serenity Bush Ballads
Wilna E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Gerieflik.

Sluit asseblief ekstra geld by verblyf in vir die aircon. Die ‘token’ het deur die nag klaar geraak en ons was in 'n sweetbad!

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your support Wilna
We do advertise our air-cons run on pre-paid meters R 20 gives you approximately 9 hours of running time. 😊

Serenity Bush Ballads
Joachim G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim G

Uitstekend.

Goed geleë, goed toegerus en gerieflik.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your support Martin. We hope to see you again in the future.
Many thanks.
Sue.

Serenity Bush Ballads
Marius W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Dis die moeite werd.

'n baie mooi plek met sy tuin en netheid. Die kamers is baie mooi en gerieflik. Vir enige iemand wat net wil gaan rus en hulle self geniet is dit die regte plek. Die mense van die plek is baie gaaf.

Wilma P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Dit was 'n awesome plekkie sal beslis weer daar boek.

Die dame wat so 3 weke terug oorgevat het daar, Nicci, is baie behulpsaam. Kan regtig die plekkie aanbeveel en is baie veilig.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your lovely review Wilma. We hope to see you again in the future

Serenity Bush Ballads
Gerhard N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Tevrede.

Ek is baie gelukkig en sal Migrate Chalets enige tyd aanbeveel.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Hi Gerhard
Thank you for your review, we strive for happy guests. Hopefully we will see you in the future.
Many thanks
Sue

Serenity Bush Ballads
Taki K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taki K

Nice, clean and compact, but all that we needed.

Will definitely recommend to others.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your review, hopefully, we will see you again in the future.

Many thanks
Sue

Serenity Bush Ballads
Ronel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Rustige verblyf.

Ons was baie tuis laat voel deur Caroline, rustige atmosfeer, gerieflike verblyf.

Andre B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie goed ontvang deur Caroline.

Alles was puik! Baie dankie.

Chris H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

The chalets are too close to each other but everything else was fine.

See stars.

Marlese V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese V

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en goeie diens gelewer.

Baie lekker gebly. Beslis die moeite werd.

Erik D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik D

Gesellige, rusgewende lodge.

Ons beveel Migrate Bush vir seker aan. Alle benodighede vir 'n moment om uit te breek is daar. Die mense is gasvry en geïnteresseerd. Hulle gee om. Die park is nabij Krokodilhek van Kruger Park.

Marthinus L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Baie rustig en kon afskakel en rus.

Dit is n baie lekker kamp. Skoon en netjies, beveel dit aan vir enige iemand wat hou van bosveld en stilte. Nikki en haar man was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Stephanie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie B

Ons het baie lekker gebly en die verblyf was mooi skoon.

Die besprekingsproses was baie bekwaam hanteer - waardeer die bestuur se opvolg kort voor ons bespreekte datum. Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie aangenaam. Die enigste probleem was met die wisselvallige warm water. Ons het egter méér van Marlothpark self verwag - dit lyk asof besoekers en inwoners óórreguleer word, maar daar is 'n horde plaaslike mense wat deur die terrein beweeg wat vir seker nie beheer word óf waarskynlik enige wesenlike rede vir hulle teenwoordigheid, selfs laat in die nag, daar het nie. Dit kan waarskynlik in die toekoms 'n veiligheidsrisiko inhou.

Ben D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D

Die rustigheid en stilte was aangenaam.

Die chalets is smaakvol en gerieflik maar die ligging van die chalets is verkeerd geplaas, omdat 'n mens in die natuur is moes die voorkant na die bos uitgekyk het en nie na die ander gaste se deure nie wat die wildernis belewing wegneem. Dankie vir 'n rookvrye-chalet maar die ander gaste se rook trek na jou toe omdat die ligging verkeerd is.

Vicki W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicki W

Wonderlik.

Het dit vreeslik geniet. Sal aanbeveel.

Hanlie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Alles goed gewees, maar eienaar wou glad nie toelaat dat 'n addisionele persoon teen 'n koste met eie matras daar oornag nie.

Warm water in stort nie konstant. Geriewe goed, baie lekker geslaap.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your feedback, Hanlie.

As advertised, all our 2-sleeper chalets can accommodate adults only. You booked for 2 adults. If 3 adults were to book, we would have had to put the third person in a second chalet. We have policies we have to stick to for the comfort of all our guests.

Many thanks,
Sue

Serenity Bush Ballads
Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Baie naby aan die wildtuin en maklik bereikbaar.

Plek is baie netjies en geriewe uitstekend. Enige nadeel is dat die braaiplekke opmekaar is en daar is dus nie baie privaatheid nie.

Kgopotso S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kgopotso S

The shower's water was not really pleasing, plus you have clean for yourself.

See stars.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you for your review.
We are as advertised self-catering Chalets. If daily cleaning is required it is available at an additional cost.

Many thanks
Sue

Serenity Bush Ballads
Christo D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Migrate Bush Chalets is awesome.

Awesome, awesome, awesome.

Charmaine C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Onvergeetlik.

Die bestuurderes, Denise, is baie vriendelik en behulpsaam. Sy is 'n ware juweel en aanwins vir die plek. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer vir 'n ekstra aand se verblyf. Ook was sy heeltyd vriendelik met almal. Ons sal weer daar gaan bly.

Elsa F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F

Dit was 'n wonderlike langnaweek.

Ek en my man was baie vriendelik deur die bestuurderes ontvang. Die akkommodasie was absoluut fantasties, baie skoon en het alles in wat ons nodig gehad het. Ek sal definitief weer daar bly en sal ook definitief dit aanbeveel aan familie en vriende.

Sean V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

It was an awesome stay and would go there again in a heartbeat.

It is beautiful and quiet, a lovely break away from the crazy Joburg life.

Lourens N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens N

Fantasties en rustig.

Luukse, gasvrye akkommodasie.

Deon O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Uitstekend.

Ek is 'n gereelde besoeker aan Marloth, het al by tientalle plekke gebly. Migrate Bush Chalets is die beste ooit. Netheid, vriendelikheid, behulpsaamheid en alles is tops. Denise is baie vriendelik en bestuur Migrate Bush Chalets professioneel. Sal enige tyd teruggaan.

Antoinette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Ideale plek vir 'n tweede wittebrood.

Uiters professionele diens van die bestuurder, alhoewel sy nog baie jonk is. Altyd vriendelik en behulpsaam. Dit is baie rustig, skoon, klein en intiem.

Nigel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel B

Perfek geleë.

Perfek vir dag trips wildtuin toe.

Sharon M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Wonderful!

Wonderful hospitality and made our break-away well worth the travel and economical cost. The Chalets are neat and clean and well situated from each other in the cosy beautiful gardens you have created. Definitely have us sold for many future visits.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Dear Sharon,

Thank you, it was a pleasure to meet you. We are always pleased to have happy guests, its what we strive for. Looking forward to see you again.

Thank you both for your support.

Many thanks,
Sue and Grant

Serenity Bush Ballads
Dalene L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Quiet and peaceful.

Awesome place, friendly people and the chalets are perfect.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Thank you so much we honestly try to give our guests the best possible get away, somewhere to relax and unwind. It was lovely meeting you both, hope to see you again. Many thanks Grant and Sue

Serenity Bush Ballads
Noluthando V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando V

It's an experience that I will never forget.

Sue and Grant were very welcoming. The chalets are clean I could go back anytime, actually it's the only place I will sleep at when I visit Mpumalanga. Had a great experience. Keep your hospitality Grant and Sue. Thank you very much for such a warm welcome in your lodge.

Gert L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L

Rustig en netjies.

Baie mooi en netjiese chalets, die regte plek as jy wil dag uitstappies doen en 'n rustige plek het om heen terug te keer vir ontspan langs swembad, braai en rustig wees.

Jan S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik.

Ons het lekker gebly. Denise was vriendelik en altyd behulpsaam. Sy het ons baie tuis laat voel. Die plekkies is netjies en baie goed toegerus. Ons sal nie huiwer om weer by Migrate Bush Chalets te gaan bly nie.

Elise V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise V

Ons het heerlik oorgeslaap.

Die plekkie is te pragtig vir woorde en perfek uitgerus. Die kombuisie is pragtig en die badkamer baie gerieflik.

John S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

An oasis in the dry bushveld.

Spent a very pleasant two nights. Lovely swimming pool, green grass and comfortable accommodation. In chalet 7 the mirror above the basin, in the bathroom, is positioned very high above the basin making it very difficult to shave. Not sure the reason for this.

Jeff D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff D

Awesomeness!

Sal definitief aanbeveel, en sal vir seker weer gaan kuier!

Henk D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Rus en vrede.

Dit was heerlik on die nag hier oor te slaap. Die kamer was skoon en netjies. Die bed gemaklik en als wat ons verwag het. Enigste klagte was dat daar nie vooraf vir ons gesê is dat ons krag moes koop vir die lugversorger nie.

Elize O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O

Ons het 'n wonderlike tyd gehad!

Om in te boek was bietjie van 'n rompslomp. Personeel van die "Sekuriteitsmaatskappy" van Marloth Park is nie tipies opgelei om gaste in te boek nie. Gelukkig het Denise ons verwelkom by die chalet en ons op ons gemak laat voel. Sue en Grant is baie gasvry. Pragtige plek.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Rina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina E

Rustig.

Die volgende inligting moet vooraf aan gaste voorsien word: R650 sleuteldeposito, geen kinders word toegelaat nie, lugverkoeling is pre-paid, geen skoonmaakdiens word voorsien nie. Laasgenoemde is belangrik sodat gaste die krag voor die tyd kan kry. Iemand wat nie gewoont is aan die Laeveld hitte nie gaan regtig baie swaarkry.

Serenity Bush Ballads se terugvoer

Good day Rina,
Thank you for your time in reviewing us. All the information you have stipulated is provided via the booking website, as well as on the link to the website. I am sorry you misread this before booking but it is made clear to all your complaints. It is also there to keep the costs down for our guests.
A cleaning service is provided at an additional fee to yourself, if you required that option.
Many thanks.

Serenity Bush Ballads
Selma C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma C

Die regte plek om siel en liggaam by mekaar te kry.

Alles was perfek gereël. By my aankoms was ek hartlik verwelkom deur Grant en Sue. Hulle stel opreg belang in 'n gas se gerief en niks is te veel moeite vir hulle nie. Die regte plek om te kom asem skep in die bos sonder stringe mense om jou.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wildehondstraat 854 - 857, H/v Olifantrylaan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2d99ebdd0061780acad642aa4070f13701eb2917b3335c7880715d2fcfc1d1388adf80f57f835125e85ce483781739682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 854 - 857 Wilddog Street Corner of Olifant Drive 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.380272365712 31.762857288122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang