Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Bush Ballads

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Duduzile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Beautiful place, quiet and serene indeed. Very clean with a very comfortable bed! The host is awesome, helpful, kind and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spikkels S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie mooi en netjiese rondawel. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker rustig en kan samesyn saam lewensmaat die volle geniet. Baie lekker en die ontvangs baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangename ervaring. Sal weer terugkom. Baie lekker gebly. Al die nodige braai- en eetgeriewe was daar. Braaiplek was goed. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simson G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, netjies en stil. Die plek is presies soos dit op die foto's lyk. Alles was netjies en skoon en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Was mooi skoon en het alles wat nodig is. Mooi tuin en vriendelike ontvangs. Geen probleme met enig iets gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nogtans was dit heerlik. Was heerlik, dankie. Dakwaaier kort aandag. Lawaai. Lugreeling werk ook nie heeltemal reg nie en lawaai. Kraan in stort bly uitval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nagapies wat vir ons kom kuier het, het dit baie aangenaam gemaak. Ons het so lekker gebly, ons het sommer nog 'n aand bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike gebly en geniet om die diere te sien. Pragtige, pragtige plekkie, met alles en meer wat jy kan nodig hê vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wildehondstraat 854 - 857, H/v Olifantrylaan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b260a1a6ffa9cc296f96f3d470054d7c35a8df02604ac3bdab0ab05775fe96887f683dac75d9682d19d4b1fdfe41847f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 854 - 857 Wilddog Street Corner of Olifant Drive 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.380272365712 31.762857288122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang