Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mihandzu Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Heerlike oornagfasiliteit. Pragtig skoon en netjies. Wonderlike gasvrou, Mama Sipiwe. Het die aand heerlik geslaap. Witste sagte handdoeke denkbaar. Baie dankie, sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Ronel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Die personeel is behulpsaam en vriendelik, en die kamers vars, skoon en netjies. Mihandzu Guesthouse het my regtig verras. Hulle is besig met opgraderings aan hul geboue, maar dit het ons as gaste glad nie beïnvloed nie. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Dit is lekker stil en rustig en is die ideale oornagplek op pad Wildtuin toe, maar dit is ook naby genoeg om elke nag daar oor te slaap en is helfte goedkoper as die wildtuin verblyf. Dit is 10 km van die Phabeni-hek en die queue om in te gaan by die hek is baie minder as by Malelane of Crocodile bridge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Veilig, skoon, netjies, vriendelike personeel naby Phabeni-hek! Fantasties! Sal weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2019

Vriendelike diens! Pragtig en skoon. Sal toekomstige verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Baie goeie waarde vir geld. Waar mens van die grootpad afdraai lyk dit vir so 50 m bietjie rof, daarna deur Mihandzu se hekke is dit pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2019

Net te veel geraas uit die omgewing. Alles was wel, behalwe op Saterdagaande hou die plaaslike inwoners partytjie en dan is die musiek steurend tot in die oggend-ure.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536, Tshabalala Trust Farmers Erfdeel 2, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhLdqbmiat5w7BJFvzZYwoidaRIfj9bmhIcunu2nirfWXxGSQe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R536 Tshabalala Trust Farmers Plot 2 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.030517 31.156798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang