Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mihanzi Estate

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Mihanzi Estate
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
M F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M F

Good fishing spot.

Ina is a good host. We enjoyed our stay at Mihanzi. The fishing experience was also good.

Paul G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G

Rustige plaasatmosfeer met uitstekende hengelgeleentheid.

Baie netjiese verblyf. Die visvang was die hoogtepunt. Baie skoon en netjiese huis. Die elektriese meter in een slaapkamer raas 'n bietjie, maar behalwe dit is die rustige plaasatmosfeer soos narkose.

Kobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V

Duur prys vir gehalte van behuising, maar uitstekende ligging.

Die Park Home kort bietjie aandag. Die toilet het nie reg gespoel nie. Geyser nie geskik vir 6 mense nie. Die akkommodasie is nie geskik vir 6 mense nie. Tekens wat sê "Geen Musiek" is nie van pas nie (wysig eerder na geen harde musiek). Breek deposito buitensporig vir kwaliteit van inhoud van die eenheid. Ander akkommodasie op die perseel mag dalk beter wees, kommentaar dus net op die Park Home. Die ligging is egter perfek met asemrowende uitsig van die sonsondergang. Baie groot oewer. Baie vis gevang, selfs in koue weer. Foto's van die oewer is egter geneem toe die dam voller was, dus nou baie verder weg.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Goedgedagt, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf1df412b4c50e4cdcd19b809532258b7a176d44ce0bc9744e904aced25c7915bfa90f17bdb4292caea895383fd11cb3c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Goedgedagt Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.041268328632 28.253053536038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang