Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mik en Ons

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mik en Ons is 'n bekoorlike, rustieke kothuis in die kusdorpie Langebaan, net 1,3 km vanaf Langebaanstrand en die uitgestrekte kuslyn. Die kothuis word deur die pragtige natuurskoon van dié kus omring.

Die ruim kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea is helder en lugtig met hoë plafonne. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n groot tuin en braai-area geniet, perfek vir buitelug-ontspanning. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Langebaan-strandmeer net 4,8 km ver, en Sunnypark Pretpark is net 1,4 km van die kothuis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Langebaan Weskus
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c2d550ec450c41df4bd9b19b0e68a5d418a481e5a2d5fadf83c4d1bf0a3c1ef3e9c4bae9d07acccc2161e6009470a6478c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 21 Lagoon Crescent Langebaan 7357 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100066986679 18.031524383129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem