Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike's Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 190 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mike's Lodge is 'n knus selfsorghuis in Sodwanabaai, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n woonstel is met sy eie ingang verbonde aan die huis. Die eerste slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank vir slegs kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank vir kinders het en 'n en suite-badkamer met 'n bad het. Die derde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste braaigeriewe geniet en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied. Die eiendom het oornagsekuriteit sowel as daaglikse skoonmaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FHJX+F5H, Olakeni, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f85687d4bddf266fc199f2a04823cfe87be9c44188aea5b1abe57f25a15f71a29feb43f773c422ee18f9618e6089835784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag, vir 8 mense FHJX+F5H Olakeni 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.518657881683 32.597869065012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang