Mila Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fisher-straat 60, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mila Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in Goodwood, 'n voorstad van Kaapstad. Dit bied gerieflike verblyf naby besienswaardighede en geriewe in en om die stad.
Verblyf is beskikbaar in goed ingerigte kamers met dubbelbeddens en privaat badkamers met storte. Elke kamer het 'n klerekas, TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n tuin en 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Besienswaardighede sluit World of Birds in Houtbaai, Heidelberg Gholfklub, Robbeneiland, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, V&A Waterfront en Tafelberg in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Arlette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fisher-straat 60, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Mila Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fisher-straat 60, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap