Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milas Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reuben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Milas Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Skoon, netjies en perfekte ligging.

Milas Place kon 'n groot groep, op kort kennisgewing, help. Vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf met 'n lekker ontbyt.

Milas Place se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle by ons te hê. Hoop ons seen julle binnekort weer.

Milas Place
Andrew M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Milas is a gem.

An up and coming establishment.

Milas Place se terugvoer

Thank you Andrew.

Milas Place
Hambile Sawuka S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hambile Sawuka S

Excellent service.

I will certainly return to Miles Place next time.

Milas Place se terugvoer

We look forward to welcoming you back. Thank you for staying with us.

Milas Place
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Goed, maar ook teleurstellend en advertensie misleidend.

Die foto's wys fotos van 'n eetsaal en restaurant. Daar is glad nie sulke fasiliteite by die gastehuis nie en ek beskou dit as baie misleidend. Mens doen jou bespreking gebaseer op hierdie inligting. Daar gekom moet jy verneem dis byna 1 km weg.

Milas Place se terugvoer

Thank you for your review. We will certainly correct the pictures.

Milas Place
Johanna M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Baie lekker.

Die luidspreker by die hek was te sag.

Lindi V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V

Skoon, netjies, vriendelik.

Ek het heerlik by Milas Place gebly! Baie vriendelike mense, netjiese en skoon verblyf. Ek sal vIr seker weer hier bly as ek weer Somerset-Wes besoek!

Milas Place se terugvoer

Dankie Lindi, jy is welkom.

Milas Place
Willie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Baie vriendelike ontvangs gewees.

Vriendelike ontvangs, ekstra moeite met vroeë ontbyt en kamers was ruim, skoon en netjies.

Milas Place se terugvoer

Dankie Willie ek stuur die fotos aan.

Milas Place
Estelle B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie gemaklik.

Netjies, goed geleë. Uitstekende gasvryheid.

Milas Place se terugvoer

Baie dankie Estelle.

Milas Place
Brian N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian N

Absoluut fantasties.

Reuben en Mila is ongelooflike, gasvrye mense. Hulle gastehuis is uitstekend.

Ignatius Solomon T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius Solomon T

Kamers en sit-/eetkamer baie stylvol en pragtig skoon!

Eienaars van gastehuis was baie vriendelik en hulpvaardig!

Marthinus L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Uitstekend.

Van die ander mense wat laat ingekom het, het tot vroeg oggend ure harde musiek gemaak.

Milas Place se terugvoer

Baie dankie, ons was onbewus daarvan maar sal beslis aandag daaraan skenk.

Groete,
Reuben

Milas Place
Mnr Wesley V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr Wesley V

Goeie waarde vir geld.

Baie aangename verblyf wat aanbeveel kan word.

Milas Place se terugvoer

Baie dankie. Ons werk aan die sekuriteit en die trap.

Milas Place
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorhillstraat 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2U2ZWZiLTdlMjktNDllYi1iMjczLTExNTkxMTI3N2RkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 Dorhill Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.074377131074 18.846148364246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang