Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milas Place

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorhillstraat 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die klein dorpie Somerset-Wes, is Mila's Place sentraal geleë met maklike toegang tot winkels en restaurante. Die B&B het ook 'n selfsorg-opsie met 'n sitkamer en kombuis wat uitkyk oor 'n park met 'n bergfietsrybaan, rolbalklub en tennisbaan.

Mila's Place kan ook as 'n volledige eenheid met vier slaapkamers bespreek word, waarvan twee en suite-badkamers het en twee wat 'n badkamer deel. Die drie kamers op die eerste verdieping het 'n dubbelbed, koffie-/teemaakgeriewe en ekstra komberse om warm te bly op daardie koue Kaapstad-aande. Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed wat uit twee enkelbeddens opgemaak kan word, 'n slaapbank (uitsluitlik vir kinders onder 12), 'n televisie, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel. Alle gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer en kombuis.

Mila's Place bied 'n kontinentale ontbyt wat gaste op hul eie gemak onder die reuse-eikeboom of met 'n uitsig oor die naburige park kan geniet.

Daar is talle restaurante in die omgewing en doendinge soos gholfspeel by een van die plaaslike gholfbane, middagete by een van die pragtige wynplase in die omgewing, en bergfietsry. Jy kan aan verskeie doendinge deelneem, soos gholfspeel, fietsry en voetslaan. Ons is ook net 10 minute se ry van die strand af.

Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, net 26 km van die eiendom af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Milas Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reuben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dorhillstraat 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milas Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorhillstraat 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2U2ZWZiLTdlMjktNDllYi1iMjczLTExNTkxMTI3N2RkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 Dorhill Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.074377131074 18.846148364246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang