Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milford House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Milford House is in 'n stil, residensiële pad geleë, stapafstand vanaf die Metropolitan-gholfbaan, tennis- en gimnasiumgeriewe, Mouillepunt sowel as Seepunt-strandfront. Die V&A Waterfront, Konferensiesentrum, Tafelberg, Long- en Kloofstraat met hul lewendige restaurante, kroeë en winkels is binne 'n paar minute se ry geleë.

Verblyf bestaan uit 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers asook 'n 2-enkelbedkamer met 'n aparte badkamer en 'n buitestort. Die eenheid bied 'n ruim sitkamer wat uitloop op 'n binnehof met 'n privaat swembad; oopplan-eetkamer en volledig toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met Netflix/DStv en gratis WiFi in.

Die eenheid het 'n terras op die boonste vloer en parkeerplek van die straat af is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.

Millford House is 'n kort kusrit na die wêreldbekende strande van Clifton, Kampsbaai en Houtbaai geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gareth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milford House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA567f6030dae053b574309aeef66f3deb2af1a12916fc2ab9166a1d2c5b2b4c99370d6ac4b4a04f56c4d2074022624afaa7c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Milford House 10 Hatfield Road 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.9098908 18.4001445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang