Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk and Honey Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milk and Honey Guest House is in 'n rustige en weelderige buurt in die hartjie van Umhlanga. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand, plaaslike restaurante en besienswaardighede.

Die gastehuis het verskeie kameropsies. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Die hoofhuis het 'n volledig toegeruste kombuis en die kombuisies in die ander twee eenhede het elkeen basiese verhit-en-eetgeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en tuin. 'n 24 uur-Sekuriteitsdiens is ook beskikbaar.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicolene K
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Baie lekker en rustig en skoon.
Jun 2024
Rod C
Besigheidsreis
4.6
Thank you Kay for checking in and ensuring everything is in order. Very comfortable self-catering unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Theuns K
Saam met lewensmaat
4.4
Parkering is baie beperk. Tyd was te kort. Net oornag.
Jun 2024
Petres M
Saam met lewensmaat
4.4
Baie gerieflik en na aan al die winkels en see. Baie veilig, naby al die nodige winkels en maklik om te kry, netjies en skoon en baie gerieflik.
Jun 2024
Andy M
Besigheidsreis
4.4
Solid 8 out of 10. We would be happy to stay here in the future. WiFi was unreliable. Restaurant 4km from the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Milk and Honey Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 45, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8380edd66a362f0e5d8a1ff53e0e3ae2fe89be650e576eab6165fa3ff5660aa374fb7ea7a8fea7a82e0f5399467b7c9e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 45 Milkwood Drive Herrwood Park, Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7105711 31.0817213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang