Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk Thistle

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R767 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milk Thistle is 'n helder en lugtige solderwoonstel op die eienaar se eiendom in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster en is stapafstand van die strand af, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n romantiese wegbreek.

Hierdie knus oopplan-solderkamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne sowel as 'n spieëltafel. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Van die slaapkamerarea lei 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan of by die 2-sitplek-eettafel eet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die omliggende uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willana S
Saam met vriende
5.0
Modern, skoon en rustig! Ja, dit het gevoel soos 'n huisplek waar mens net kan ontspan.
Sep 2024
Estelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goed toegerus en ontspannend. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die verblyf was skoon, fantasties uitgerus en ons sal beslis probeer terugkee...
Sien meer
Aug 2024
Koos H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Pragtige Loft, keurig gemeubileer absoluut netjies. Ons beveel die eenheid aan. Baie gasvry ontvang.
Jul 2023
Sandra G
Saam met vriende
5.0
Heerlike, rustige naweek. Die woonstel was 'n heerlike verrassing want dit was baie netjies en die uitsig was asemrowend. Dit was rêrig die moeite wer...
Sien meer
Jun 2023
Cindy B
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and just what we needed. Thank you, Collin and Joan. Will recommend to friends and family. We enjoyed our stay at Milk Thistle. Co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milk Thistle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f169b912a214aee4355f4f7ce6c216824e5197df2f8154e0db08dbaef5a1eb5694ef587581dc1451e04e4bceb6ec7ddc436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 4 Flamingo Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808981848515 17.897171744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang