Milkwood 118
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 118 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpse besienswaardighede, ongerepte strande met skulpe en uitstekende branderplankrygolwe.
Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 en suite-badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, knus sitkamerstel, asook 'n TV met DStv, en dit maak oop op die balkon. Bykomende geriewe sluit 'n ketelbraai, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 51
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang