Milkwood 118
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 118 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Jeffreysbaai. Die gewilde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en uitstekende branders vir branderplankry.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 en suite-slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n knus sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n deur wat na 'n balkon lei. Ekstra geriewe sluit 'n ketelbraai, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Jeffreysbaai bied 'n hele rits doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 50
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang