Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 218

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Haidee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome service, clean and spacious. The caretaker, Karen was very friendly and helpful at all times. The apartment had everything we needed and was very clean and tidy, with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Away from Jeffreys Bay central but very nice accommodation. Apartment has amazing views. The host was very helpful and assisted with anything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Amazing, fantastic. The stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2019

Was 'n gerieflike en luukse verblyf. Die verblyf is van hoë gehalte met al die nodige toebehore in 'n goeie werkende toestand. Die eenheid is gerieflik ruim, netjies en skoon. Ek sal beslis weer hier wil kuier en dit aanbeveel vir ander mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natthita
Milkwood 218
Thank you very much for your great feedback. We're looking forward to welcome you and your family again in the near future. Best regards, Natt K.

Riaan S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2019

Everything was perfect. Perfect location. Unit is beautiful. Just the fridge and freezer was very dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natthita
Milkwood 218
Dear Riaan, Thank you so so much for your feedback. This is how we can improve ourself. We will get this matter sorted with our related division. Please let us know if you plan to visit us again in the future. We would like to apologise in the person. Wish you all the best. Best regards, Natt K.

Mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2018

Gerieflik. Baie mooi eenheid met see-uitsig. Eenheid was nie mooi skoongemaak nie. Jammerte dat daar ook nie 'n skoonmaakdiens-opsie is vir die tydperk wat mens daar bly nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Natthita
Milkwood 218
Thank you very much Mari for your valued feedback. Glad to learn that you like the place/location. We'll improve our cleanliness and cleaning service accordingly. Best regards, Natt

Therona J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2016

Aangenaam verras met die mooi uitsig en gemak van verblyf. Ons het die uitsig, veiligheid en gerief van die plekkie baie geniet. Selfs die selfoonsein wat swak was, was 'n pluspunt vir ons wat ordentlik wou wegbreek. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2016

Luukse verblyf Ons het baie lekker gebly. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Al wat sleg is, is dat die straatname vanaf Jeffreysbaai na Milkwood glad nie meer bestaan nie. Dit gee nogal 'n gesukkel af om daar te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne Marie D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2016

So so. The overall look and feel of your place is lovely and peaceful. We had a lovely stay. The kitchen, oven, oven dishes and carpets of the flat are not clean. The dishwasher leaks water if you switch it on. I did mention this to Kevin too. The drain was not sorted while we where there. Maybe Kevin sorted it on our departure. The tap in the main bedroom bathtub turns 360º and is hot when on cold and vice versa. Maybe the plumber can also fix it while there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 095
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 095
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Straat, , Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816d5b80cbb8cb5ecfcaa4618e2a90cd04cb430479a83af9e9fd78533ad632a224f0b7b52dc760ad460fc10fadd59af8ce11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Dolphin Street Marina De Gama 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078649358451 24.919150173628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang