Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 315

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Kiara A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Milkwood 315 would definitely see me again! Everything was beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie behulpsaam, netjies, veilig met 'n baie mooi uitsig. Die mense is baie behulpsaam, vriendelik en die plek is baie netjies. Mens voel veilig. Die plek het ook 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla L
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Ek kan beslis nie ons kuier in paar woorde opsom nie, want Milkwood is meer awesome as wat woorde kan beskryf. Vriendelike mense. Beste diens. Awesome. Mooi. Awesome en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2019

Verblyf was nie sleg nie. Air-cons nie gewerk nie en moes na ander woonstel skuif - hulle weet air-cons werk nie. Gaste bokant ons geraas 3 aande tot 1:00 in oggende en niemand het hulle probeer stilmaak nie. Wasbakproppe maak nie toe of oop nie, van die slaapkamers se deure kan nie toe maak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Natthita
Milkwood 315
Dear Marius, Thank you for your review. With regards to 315 having air-con problem, due to this, on arrival, we moved you to unit 218 which was a better unit so we thought it would be a better option for you. With regards to the door that couldn't open, the sink plug and noise from the above unit., we do have a live-in caretaker that can be contacted and he would attend to these matters immediately. It's a pity you mentioned these concerns after you left as we had provided you with their contact number. There is someone on standby at the office on the ground floor, everyday especially to assist guests. We try our best to keep up with the properties that we have in this building of which we have 21 units. That's why we have a live-in caretaker. Beachfront property, sometimes gets damp, moisture, or rusty easier than the properties in the mainland, and we also want our guest to get attention when needed. However, thank you for pointing these out to us, we've sent our caretaker to sort it out accordingly. Best regards, Milkwood, Jeffrey's Bay

Sireta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Dit was baie lekker! Sal weer gaan! Alles was wonderlik! Stoepie met uitsig oor see - so mooi! Woonstel van goeie gehalte en smaakvol! Vol DStv - was lekker, min plekke wat dit het. Net water was 'n probleem. As twee mense gestort het, was water gedaan - nie seker of dit iets met waterbeperkings te doen gehad het nie. Maar sal definitief weer by Milkwood 315 wil gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natthita
Milkwood 315
Dear Sireta, Thank you very much for your nice review, we really appreciate it. Regards to the water, yes, there was water restrictions during your stay, due to the dam not having enough water. Sincere apologies for this inconvenient. Best regards, Milkwood, Jeffrey's Bay

Ashley A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Had a lovely few days at Milkwood 315. We will definitely be back. Super location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natthita
Milkwood 315
Dear Ashley, Thank you very much. We look forward to welcoming you and your family again soon. Best regards, Milkwood, Jeffrey's Bay

Tersia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Baie baie lekker. Sal weer daar bly. Puik, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Uitstekend, sal definitief teruggaan. Baie netjiese plek. Definitief vol waarde vir geld. Ons sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Ons het heerlik gebly en sal weer so maak! Ons verblyf was gerieflik en veilig met al die noodsaaklikhede wat ons graag wou hê. Ook is die verblyf op die strand wat heerlik gerieflik is! Baie dankie, Kevin Banks, vir jou hulpvaardigheid en vriendelikheid! Ons sal weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Uitstekend! Utters netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en uitstekend geleë. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 095
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 095
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f4306c899844297be6bb5e97a60e3a6ce93af640eb2457a3e375c2e693167d97cbf2452f15acac87b83f87dea25802c1f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Dolphin Street Marina De Gama 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078709933851 24.919135272503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang