Milkwood 315
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Kiara A - Feb 2024
Algehele gradering
Milkwood 315 would definitely see me again!
David P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam, netjies, veilig met 'n baie mooi uitsig.
Karla L - Apr 2022
Algehele gradering
Ek kan beslis nie ons kuier in paar woorde opsom nie, want Milkwood is meer awesome as wat woorde kan beskryf. Vriendelike mense. Beste diens. Awesome. Mooi.
Marius B - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was nie sleg nie.
Milkwood 315 se terugvoer
Dear Marius,
Thank you for your review. With regards to 315 having air-con problem, due to this, on arrival, we moved you to unit 218 which was a better unit so we thought it would be a better option for you.
With regards to the door that couldn't open, the sink plug and noise from the above unit., we do have a live-in caretaker that can be contacted and he would attend to these matters immediately. It's a pity you mentioned these concerns after you left as we had provided you with their contact number. There is someone on standby at the office on the ground floor, everyday especially to assist guests.
We try our best to keep up with the properties that we have in this building of which we have 21 units. That's why we have a live-in caretaker. Beachfront property, sometimes gets damp, moisture, or rusty easier than the properties in the mainland, and we also want our guest to get attention when needed.
However, thank you for pointing these out to us, we've sent our caretaker to sort it out accordingly.
Best regards,
Milkwood, Jeffrey's Bay
Sireta S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker! Sal weer gaan!
Milkwood 315 se terugvoer
Dear Sireta,
Thank you very much for your nice review, we really appreciate it.
Regards to the water, yes, there was water restrictions during your stay, due to the dam not having enough water.
Sincere apologies for this inconvenient.
Best regards,
Milkwood, Jeffrey's Bay
Ashley A - Nov 2017
Algehele gradering
Had a lovely few days at Milkwood 315.
Milkwood 315 se terugvoer
Dear Ashley,
Thank you very much. We look forward to welcoming you and your family again soon.
Best regards,
Milkwood, Jeffrey's Bay
Tersia O - Aug 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker. Sal weer daar bly.
Dawie S - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend, sal definitief teruggaan.
Lynn D - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal weer so maak!
Hanlie R - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Riana N - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflik ruim, uitstekende waarde vir geld, fantastiese ligging.
Petro R - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was awesome, kon nie vir beter gevra het nie.
Milkwood 315 se terugvoer
Many thanks.
Dion T - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dirk W - Jun 2016
Algehele gradering
Ruim, stylvolle en moderne eenheid met ongelooflike uitsig.
Lucharle D - Apr 2016
Algehele gradering
An incredible stay!
Lucharle D - Jan 2016
Algehele gradering
A wonderful experience!
Zelda H - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Henry B - Okt 2015
Algehele gradering
Die woonstel het alle verwagtinge oortref.
Elizna S - Jul 2015
Algehele gradering
Luukse verblyf!
Jozette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekkerste vakansie huis ooit!
Cobus G - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Niel E - Jul 2015
Algehele gradering
Good value for money.
Bart O - Mrt 2015
Algehele gradering
Onberispelike strand met pragtig uitsig!
Maritha G - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Ruim en mooi.
Cecilia B - Nov 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en die see-uitsig pragtig.
Elrika C - Mei 2014
Algehele gradering
Pragtig, luuks en 'n paar meter vanaf die see!
Mariana K - Apr 2014
Algehele gradering
Ons vakansie was gemaak deur ons verblyf.
Ashley B - Sep 2013
Algehele gradering
Van hoogstaande gehalte.
Loyiso D - Sep 2013
Algehele gradering
The place was gorgeous!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang