Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Beach Apartments

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Odette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2021

Baie lekker. Baie lekker netjies en veilig, maar die mure kan soms dun wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Mooi skoon en goed uitgelê, oulike plek. Hulle het vir ons gewag waaroor ek dankbaar is. Dis 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2016

Silwerskoon, veilig en baie sentraal! Verblyf was heerlik. Goeie waarde vir geld. Sentraal en pynlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

Netjies! Enige tyd weer. Als was mooi netjies en skoon. Diens was baie goed veral toe die krag af was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Milkwood Beach Apartments
Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer Terug te verwelkom. Groete Die Milkwood Span

Mike H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2016

Netjiese en skoon verblyf en uitstekende kliëntediens! Verblyf is baie goed en soos altyd is kostes 'n vraagteken. Kan goedkoper aangebied word. Maar aan die anderkant voel jy veilig by die verblyf. Sal weer daar tuis gaan as dit moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2016

Lekker gebly! Pragtige eenheid. Het effens aandag nodig in badkamer. Bietjie muf in die stort. Kaste kort 'n verf, ens. Die waskamer se deur was baie naby ons badkamervensters en die musiek/TV daar was steurend. Die oop en toemaak van die waskamer se deur was ook steurend, veral soggens vroeg.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2016

Baie mooi see-uitsig. Baie netjies, skoon en groot kamer en baie mooi uitsig oor die see. Ek sou dit net waardeer het as die dame my gevra het of ek belangstel in ontbyt. En sal voorstel dat hulle die ontbyt insluit by die prys, maar anders is dit baie lekker verblyf en baie naby alles. Hoofstrand is naby en mall is naby. En dis lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2016

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie rustig met 'n mooi uitsig. Ek kan Milkwood Beach Apartments sterk aanbeveel. Daar is 'n baie mooi uitsig en die kamer was baie netjies. Ons kamer was elke dag skoongemaak en is baie netjies. Al wat kort, is 'n paar basiese kombuistoebehore, soos 'n afdroograk, bakke wat gebruik kan word vir slaai maak, en braai vleis. Ons het regtig lekker gebly en sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Baie netjies en ruim. Plek is baie skoon en pragtig. Ontvangsdame vriendelik en hulpvaardig. Ek was ook baie bly dat ons nie nog addisionele admin fees hoef te betaal soos by ander verblyf plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 688 Kingsway Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhST4oIENIvq8rUpFDmf7jnIJfwTSGItwZ0D5KbfO1hjDy6jh50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 688 Kingsway Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.020163 30.92011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang