Milkwood Beach Cottages
Beskrywing
Dié eenheid het 'n natuurlike, rustieke tema. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die leefarea vir 4 kinders. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, oond, stoof, breekware en eetgerei. Dit lei na 'n stoep met 'n braai. Verder is daar 'n slim-TV met 'n internetverbinding sodat jy Netflix-programme aanlyn kan kyk. DStv is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie kaart saambring. Daar is ook 'n DVD-speler met 'n versameling DVD's. Die eenheid het ook 'n romantiese buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n blou en wit see-tema. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n romantiese warmwater-stort buite. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die leefarea vir 4 kinders. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer gemaklike rusbank en 'n slim-TV met 'n internetverbinding sodat jy programme aanlyn kan kyk. DStv is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie kaart saambring. Daar is ook 'n lang etenstafel met sitplek vir 8 in die sitrea. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe. Verder is daar 'n buitelugstort met warm water en die eenheid het 'n paadjie wat direkte toegang tot die strandfront bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Shell het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n romantiese stort buite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 2 gemaklike dubbelslaapbanke, enkelbed en 'n slim-TV met 'n internetverbinding sodat jy Netflix-programme aanlyn kan kyk. DStv is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie kaart saambring. Daar is ook 'n DVD-speler met 'n versameling DVD's. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n romantiese warmwater-stort buite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook n dubbelbed. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV met 'n internetverbinding sodat jy Netflix-programme aanlyn kan kyk. DStv is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie kaart saambring. Daar is ook 'n DVD-speler met 'n versameling DVD's. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang