Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Beach Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

It's a perfect little chalet with all you need and the beach at your feet. This is a little paradise. Upon arrival, the caretaker was friendly and assisted with all questions. The place was immaculate. We immediately took the little path to the beach and spent sunset there. The kids loved the massive TV. I loved the outside shower. This is the perfect place to stay. Close to all amenities and the beach, shopping, etc. Can't wait to book another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona F
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Absolutely stunning. We had a wonderful time at Milkwood. Great hosts, beautiful gardens, lovely 1 minute walk to the beach. Safe and secure, quiet, amazing location so close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Onvergeetlik! Amazing plek, stil en rustig. Li-Mari en Robert het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Excellent. Very comfortable and we would definitely recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Thank you Heather. Glad you enjoyed it. We are looking forward to seeing you soon again. Robert and Li-Mari

Peter L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Everything was super. We'll try to get us some cleaner without any bill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Thank you Peter.

Gareth C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

It was perfect for the dogs, and we loved the beach which was right on our doorstep. It was a very neat andclean cottage which was fitted with everything we needed and more

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Thanks, guys. We loved having you here. Thanks for spending time with us at the pond feeding and enjoying the new ducklings. Thanks for leaving our cottage better than you found it. Wonderful to have guests like you!!! Robert and Li-Mari

Isabelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Heerlik tuis gevoel. Skoon, netjies en sprokiesmooi. Robert en Li-Mari is die vriendelikste en mees verwelkomende gasheer en -dame. 5-sterdiens en ongelooflike ontspannende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Hi Isabelle. Dankie vir die mooi resensie. Ons het soooo lekker saam julle gekuier en daai biltong!! Julle kan maar weer kom Haha!!

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Rustig, ontspanne atmosfeer in knus huisie op die strand. Wonderlike gasheer en -vrou, gerieflike verblyf, skeppend met smaak gemeubileer. Rustige atmosfeer en mens voel dadelik tuis. Die strand is op jou drumpel and inkopiesentrums is om die draai. Ons sal definitief weer hier kom afpak en sommer die woefie saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Dankie Johan. Nou bring julle volgende keer daai brakkies saam Haha.

Matthew E
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Genotvol. Ek sal Milkwood Beach Cottages vir almal aanbeveel wat op soek is na 'n rustige plek waar jy die see kan hoor en die tydjie kan geniet. Plaasstyl atmosfeer. Dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Thanks Mathew and family. You were one of those groups that stayed positive against all odds. Wow, you had bad weather and we always heard the laughter through the rain of a very happy bunch. Need more people like you. See you soon!

Hendrik Daniel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Ons wou nie huis toe gaan nie. Wonderlik. Moeg van ry. Toe ons daar kom word ons verwelkom deur pragtige mense. Rob en Li-Mari. Moeg weg. Die cottage was netjies en warm. Dadelik het ons die omgewing ontdek. Tuine pragtig. Gasvryheid uit die hemel. Ek het nie woorde om die pragtige warm, liefdevolle, asemrowende plekkie te beskryf nie. Nooit gaan ek weer n vakansie hou as dit nie Milkwood Beach Cottage is nie. So baie dankie, Robert en Li-Mari. Oe moenie die uitstaande kos vergeet nie. Sjoe en die gasvryheid, liefde, eendjies, strand, tuin, huisie. Nee, ons kan aanhou met als. Dankie Robert en Li-Mari. Dis ons tweede huis. Lief julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Milkwood Beach Cottages
Ai julle twee. Ons het julle net so geniet. Ons het so lekker gelag en gekuier. Dankie dat julle so ietsie van julleself met ons kom deel het hier in die paradys. Dis `n voorreg om hier te woon en dan nog meer om dit met lekker mense soos julle te kan deel. Ons weet ons gaan julle weer sien en kan nie wag nie. Robert end Li-Mari.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b0647d60325fa80a47d6a23a2e8eaaf8b11cf0ce2f7f9122bbdab910e347c115db10f0fe5b967e5bb5a53b83cd4624244b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 776 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.797172502093 30.41715649609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang