Milkwood Beach Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
It's a perfect little chalet with all you need and the beach at your feet.
Fiona F - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Charmaine M - Okt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Heather P - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Thank you Heather. Glad you enjoyed it. We are looking forward to seeing you soon again. Robert and Li-Mari
Peter L - Nov 2021
Algehele gradering
Everything was super.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Thank you Peter.
Gareth C - Okt 2020
Algehele gradering
It was perfect for the dogs, and we loved the beach which was right on our doorstep.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Thanks, guys. We loved having you here. Thanks for spending time with us at the pond feeding and enjoying the new ducklings.
Thanks for leaving our cottage better than you found it. Wonderful to have guests like you!!!
Robert and Li-Mari
Isabelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik tuis gevoel. Skoon, netjies en sprokiesmooi. Robert en Li-Mari is die vriendelikste en mees verwelkomende gasheer en -dame.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Hi Isabelle. Dankie vir die mooi resensie. Ons het soooo lekker saam julle gekuier en daai biltong!! Julle kan maar weer kom Haha!!
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspanne atmosfeer in knus huisie op die strand.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Dankie Johan. Nou bring julle volgende keer daai brakkies saam Haha.
Matthew E - Nov 2019
Algehele gradering
Enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvol.
Ek sal Milkwood Beach Cottages vir almal aanbeveel wat op soek is na 'n rustige plek waar jy die see kan hoor en die tydjie kan geniet. Plaasstyl atmosfeer. Dankie vir 'n wonderlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Thanks Mathew and family.
You were one of those groups that stayed positive against all odds.
Wow, you had bad weather and we always heard the laughter through the rain of a very happy bunch.
Need more people like you.
See you soon!
Hendrik Daniel T - Mei 2019
Algehele gradering
Ons wou nie huis toe gaan nie.
Lees meerMilkwood Beach Cottages se terugvoer
Ai julle twee. Ons het julle net so geniet. Ons het so lekker gelag en gekuier. Dankie dat julle so ietsie van julleself met ons kom deel het hier in die paradys. Dis `n voorreg om hier te woon en dan nog meer om dit met lekker mense soos julle te kan deel. Ons weet ons gaan julle weer sien en kan nie wag nie. Robert end Li-Mari.
Estelle S - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie goed.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Hi julle twee. Dit lyk nie eers of julle in ons huisie gebly het nie, dankie vir die absolute netheid waarmee julle hier gebly het, dankie ook dat julle die eende so bederf het. Hulle gaan julle brakkies so mis!
Sien gou weer
Robert en Li-Mari
Norman S - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende, gemaklike verblyf by uitsonderlike gasheer en gasvrou.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Hi Norman, dankie vir julle vriendelikheid en uitsonderlike netheid. Haha ons hoef nooit weer die huisie skoon te maak as julle daar gebly het nie. Se baie dankie ook vir jou wederhelf! Sien julle gou weer.
Marinus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gesinsvakansie.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Dankie Marinus. Dit het so lekker gelyk as jou familietjie daar onder die bome gekuier en gebraai het. Het ons skoon lus gemaak vir vakansie hou. Onthou volgende keer gaan jy saam met my kite surf en dalk diep see toe roei. So oefen dat hierdie ou oom nie vir jou ore aansit nie.
Martin O - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent breakaway. Thanks!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende wegbreek. Dankie!
Ná 1200 km se ry vanaf die Kalahari was ons almal moeg en geïrriteerd. Die warm verwelkoming van Rob en Li Mari het ons spoedig laat vergeet daarvan. Goeie plek met goeie mense. Dankie dat jy Lienkes se eerste besoek aan die see 'n onvergeetlike een gemaak het. Absoluut niks ontbreek nie. Pragtige skoon strand wat ons al meer as een vir onsself gehad het. Dankie Rob en Li Mari, kan en sal beslis Milkwood aan een en almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Beste Martin en gesin,
Dankie vir die mooi woorde.
Met mense so oulik en plat op die aarde soos julle kan mens mos nie anders as om die beste in jou te laat loskom nie. Dit was so lekker om daar by julle verby te stap as julle buite doenig was en mens met vrymoedigheid 'n geselsie kon aanknoop omdat mens kan voel hierdie is mense wat dit sal waardeer.
Nogmaals dankie.
Carol H - Mrt 2019
Algehele gradering
Een woord: fantasties!
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Beste Carol,
Fantasties! Dankie julle, dis so 'n lekker resensie om te lees.
Groete daar in warm Richardsbaai,
Robert en Li-Mari
Tienie B - Jan 2019
Algehele gradering
Ons is met ope arms ontvang.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Dankie Tienie en spannetjie. Julle was so maklik, dierbaar, tevrede, vol vreugde en waardering hoe anders dat julle dit so geniet het. Die genot het binne in julleself begin. Dit was so lekker om julle te ontmoet en nuwe pelle vir altyd te hê.
Dani H - Sep 2018
Algehele gradering
Just perfect, in every way!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net perfek in elke opsig!
’n Absolute week van saligheid vir mense asook troeteldiere, definitief ’n versteekte juweel teen ons mooi Suidkus. Die eenheid was wonderlik en die strandtema was goed ontvang deur ons Vaalies - als wat ons nodig gehad het was daar, eetgerei, breekware, handdoeke ens. Die braaigeriewe was ook superskoon. Die direkte toegang tot die strand was ’n absolute bederf en die tafel en stoele het gesorg vir fantastiese skemerkelkies terwyl jy na die walvisse en skilpaaie kyk. Robert and Li-Mari are fantastic hosts who go out of their way to make your stay as memorable as possible - thank you guys for arranging our breakfast and the birthday beach dinner! Something that will not easily be matched both in scenery and the delicious food! We had a brilliant stay and will definitely be back.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Julle twee romantiese mense. Kon nie help om dit raak te sien en so bietjie in te vryf nie. Dit was so lekker met julle hier, veral toe julle, julle prawns met ons gedeel het.
Lindie N - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is 'n juweel van 'n plek, regte huisies by die see met alles wat nodig is. Het lanklaas so lekker gekuier en ontspan.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Julle is so gawe familie. G'n wonder julle hou so lekke vakansie. Dankie vir die mooi woorde.
Trudie N - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en asemrowende ligging, 'n stukkie hemel.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Goeiedag Trudie,
Dankie vir jou mooi resensie. Ons het julle kuier net so baie geniet soos julle. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Robert
Marlize S - Okt 2018
Algehele gradering
Ontsnap van die besige gejaag na 'n rustige omgewing.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Marlize, dit was lekker om jou hier te hê. Dankie vir jou mooi woorde, komende van iemand wat by die bekroonde Oudekraal Gasteplaas en Spa betrokke is. Ek sien jou gou weer met daai spul hondekinders. Ons eendjies is nou al amper groot.
Coogan P - Okt 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Good day Coogan,
Thank you! We enjoyed you guys here. And for a bunch of guys, you were very tame and manageable. Thank you for leaving the place in an impeccable condition. And I am not gonna say anything about the curry, you know what I mean, we loved it.
Thank you guys, see you soon and bring the ladies next time!
Carin E - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid, stil strand.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Liewe Hendrik en Carin en dominee Lol en Brakkie,
Julle was sulke oulike gaste. Haai, ons kon die huisie sommer uitverhuur vir die volgende mense sonder om eers skoon te maak, haha! Ons het darem probeer maak of ons skoongemaak het, maar daar was omtrent niks om te doen nie. Dis so lekker om mense te hê wat mens se plekkie so waardeer en los. Verder was julle so rustig. Ons was amper nie eers bewus van julle hierwees nie. Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Robert, Li-Mari en die klomp nuwe eende wat nou ook al groot is!
Tobie H - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Beste Tobie,
Baie dankie, julle was 'n wonderlike groepie. Dink jy het jou trouring vir my gelos :)
Martha V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker veilig. Rustig en elke sent werd. Robert en Li-Mari baie aangename mense.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Beste Martha,
Baie dankie vir jul mooi woorde. Dit was vir ons so lekker om julle hier te kon ontvang, al wou julle brakkies nie met ons vriende maak nie! Julle bly nou ons vriende!
Groete,
Robert en Li-Mari
Anneke V - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Milkwood Beach Cottages se terugvoer
Anneke, dis so `n mooi resensie. Baie dankie. Julle laat mens sommer hartseer maar op `n lekker manier. Ons het ook so lekker saam julle gekuier. Dankie vir daai wonderlike Tuna's wat ons sogeniet het. Julle kinders is ook sooulik en pas by die mooi gesin. Ons is mal oor julle klomp en veral daai oulike meisie van julle. Hou haar dop, hier kom 'n interesante menswees. Li-Mari hou ook nie op gesels oor julle mooi gesin nie! Sien gou weer.
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang