Milkwood Beach Cottages
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop na 'n stil en amper heeltemal privaat strand waar jy ook kan visvang.
Verblyf word gebied in 4 kothuise wat elk goed toegerus is vir selfsorg, maar albei die gashere is sjefs wat graag vir gaste sal voorsien op versoek.
Die eenhede bestaan uit oopplan-leefareas, volledig toegeruste kombuise en buite-eetstelle met braaigeriewe. Alle eenhede het hul eie privaat tuin. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet eie strandhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is slim-TV's met Netflix, DVD-spelers en 'n DVD-biblioteek.
Die eiendom het 'n groot tropiese tuin met hangmatte, hangstoele asook 'n verligte paadjie na die strand. Die eiendom is omhein en het 'n elektriese hek met veilige parkeerplek.
Verskeie besienswaardighede in die area sluit perdry op die strand, skubaduik, vlieërbranderplankry, diepsee-hengel, haaiduik, gimnasium en 'n reptielpark wat 3 km is, in. Die bekende Wildekus is 30 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Milkwood Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang