Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Bushcamp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bettina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

It was lovely to spend a weekend getting away from city life. Blissful getaway with friendly and efficient hosts. The camp sites are well situated to ensure maximum privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Thanks, Bettina. It was lovely having you both at Milkwood Bushcamp and we hope to see you again!

Jacobus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

N' beskostigbare lekker kampplek met die bonus van plaasdiere en atmosfeer. Het baie lekker gekamp. Het die diere op die plaas baie geniet. Perde, honde, Tom die kat, die twee pappegaaie, skilpaaie, hoenders en die ander voëls. Die dam en die 3 pragtige ou Melkhout-bome was spesiaal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Mooi omgewing, baie veilig. Ons het die gasvryheid, mooi omgewing en voëllewe baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
So pleased you enjoyed it. Thanks, Louis.

John S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Nice but needs cleaning up, and the road needs signs and cleaning. Loved the camp site. Nervous driving into it gives you uneasiness due to the lack of road cleanliness and the junk laying around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Giles H
1 nag
4.6
Des 2023

I felt at home. As expected. I have been there before. The owners invited me for a braai, which made me feel at home. I loved watching the macaws flying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Hi Giles, it was great to see you again. Hope you will be back at Milkwood Bushcamp in the near future.

Mandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

A pleasant stay. We will stay there again. We would recommend that the ablution facility be upgraded. The toilet and shower are together, which may cause a problem if the campsite is full.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Hi Mandy Thanks for the positive review. Your comment on the ablutions is noted. See you again.

Mary A S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Klein stukkie hemel op Aarde! Vanaf die oomblik wat die kamp se vriendelike honde ons kom haal het, totdat ons ons moeg gespeelde hond in die voertuig gelaai het, was die naweek net absolute bliss. Alles was perfek, dit was lekker om weer langs kampvuur te sit en kaartspeel en te lag en na die naggeluide te luister en net in die oomblik te leef. Dankie vir 'n besonderse lekker naweek, ons kom baie gou weer en alles was pragtig skoon, en die warm water (gas geyser) was warmer as wat my verwagtinge was. Duidelik kan ek aanbeveel vir diegene wat net wil gaan sielsrus kry en wegkom van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Good day Maryna, We are so pleased that you both had a good rest and enjoyed Milkwood Bushcamp so much! we hope to see you again before too long!! Regards Noleen

Graham N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Veilig, stil, by die see, rivier, berg, platteland, fiets en plek om te stap. Lekker stil en veilig. Visvang en swem. As jy wil wegkom van alles dan is die plek net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Hi Graham, thanks for the great review. We enjoyed having you and your family to camp and hope to see you again.

Annie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Rustig met diertjies om te troetel. Met minder as 10 staanplekke was Milkwood ideaal vir ons paasnaweekwegbreek. Ons is vriendelik ontvang en die honde op die perseel is 'n aanwins vir diereliefhebbers - elke keer so opgewonde om ons te sien. Die toegemaakte tuin met marmotte, skilpaaie en varkies was 'n groot treffer. Milkwood is naby die Breederivier so ideaal vir visvangers. Daar is twee bote te huur op die perseel. Infanta is naby met 'n lieflike strand met waterpoele vir die kinders om vissies te vang. Geen elektrisiteit, maar dit was nie 'n probleem nie. Die area kry wel baie wind gedurende April so ons het ampertjies weggewaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Hi Annie, Thanks for the great review. It was super meeting you all and hope to see you again! Regards, Noleen

Liza J
Lang verblyf
4.6
Jan 2019

Baie lekker en rustig, ideaal vir die wat net wil wegkom en niks doen. Baie netjies en rustig. Ongelukkig met die droogte is die vlei opgedroog en daar was geen plek meer beskikbaar waar jy tot by die rivier kon kom om vis te vang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Noleen
Milkwood Bushcamp
Thank you for taking the time to submit this review. We enjoyed having Liza and her family stay at Milkwood Bushcamp! We do have an arrangement with The Boathouse whereby our campers can fish from their jetty, but we are working on having a permanent spot on the river for fishing and launching.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5779edaf961dac7ba5903024be7399295a5d074d4a27aab3fc64281472459235a0a68d64723c3d260df4c08c69881ba52752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plot 294 Melkhoutrivier 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.369729401941 20.61947719574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang