Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Bushcamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milkwood Bushcamp is ideaal as 'n gesinsvakansie of naweekwegbreek. Dit bied kampeerplek met buitelugdoendinge soos perdry, bergfietsry, voetslaan, bootritte en visvang. Dié boskamp is in Malgas naby die Breederivier, 21 km van Infanta en 42 km van Witsand af.

Milkwood Bushcamp bied 6 groot kampeerplekke. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n privaat braai-area. Gaste kan gerus 'n rubberboot of ander 'ligte' boot saambring en op die Breederivier vaar.

Daar is 'n landingstrook vir ligte vliegtuie soos mikrovliegtuie, mikrokopters en helikopters. Die supermark is 7 km ver indien gaste voorraad moet optel.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leigh-anne H
Gesin met klein kinders
5.0
A magical, unforgettable stay. My 9-year-old and I had a truly wonderful and magical experience at Milkwood Bushcamp. The owners were s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Bettina G
Saam met vriende
5.0
It was lovely to spend a weekend getting away from city life. Blissful getaway with friendly and efficient hosts. The camp sites are we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Jacobus K
Saam met vriende
4.8
N' beskostigbare lekker kampplek met die bonus van plaasdiere en atmosfeer. Het baie lekker gekamp. Het die diere op die plaas baie geniet. Perde, hon...
Sien meer
Feb 2024
Louis J
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi omgewing, baie veilig. Ons het die gasvryheid, mooi omgewing en voëllewe baie geniet.
Okt 2023
Giles H
4.6
I felt at home. As expected. I have been there before. The owners invited me for a braai, which made me feel at home. I loved watching ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Bushcamp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5779edaf961dac7ba5903024be7399295a5d074d4a27aab3fc64281472459235a0a68d64723c3d260df4c08c69881ba52752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 294 Melkhoutrivier 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.369729401941 20.61947719574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang