Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cabin Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerenbosch 21, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood Cabin Getaway bied selfsorgverblyf aan die rand van die Botriviermond in die private Middelvlei Landgoed, in Meerensee, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Dié dubbelverdiepinghut het 'n houtdek en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 1 enkelbed. Albei badkamers het 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met rusbanke en ekstra sitplek, asook 'n etenstafel en binnebraaigeriewe.

Die patio het buitemeubels en bied gaste 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n promenade wat lei na 'n houtdek waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, soos die twee swembaddens, 'n speelkamer met tafeltennis en twee tennisbane.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, swem, voetslaan en watersport in. Gaste kan selfs besoek kry van wilde perde wat in die landgoed woon. Meerensee-landgoed is in Fisherhaven wat 'n seiljagklub, 'n klein kafee en 'n restaurant het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Meerenbosch 21, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Cabin Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerenbosch 21, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c11748712a4fd4f8e968959d3301b0967e700e80cac087ab4081ef2f71fae9e5a90fc2726d8eabbc512efeca92a8919ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Meerenbosch Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364982561714 19.105780450573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang