Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood Cottage is 'n smaakvol versierde eenheid wat net oorkant die pad van die Sunset Beach in Gordonsbaai geleë is en gaste bederf met 'n lieflike swembad in 'n privaat binnehof met sonstoele.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure in die sitkamer maak oop op 'n lieflike patio met 'n gedeeltelike see-uitsig en die binnehof sluit 'n Weber en 'n gasbraai in. Die ligging van hierdie eenheid is sentraal en bied vinnige staptogte na die dorp en restaurante. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n veilige hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Milkwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d7e9f6896538655d96f4b158e2179dbf35a6ec2c940298758e0180eafdf99bbb213e1cd98c11800ff5558907c976d1614a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 103 Beach Road Gordons Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161984591134 18.86600842576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang