Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Milkwood Cottage is 'n selfsorghuis wat weggesteek is in 'n stil, groen vallei in die kusdorpie Hersham, in die Tuinroete. Die ongerepte strand is ongeveer 10 minute se stap of 'n entjie se ry van die kothuis af geleë.

Die Milkwood-kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en het gemaklike slaapplek vir 8. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die vierde slaapkamer is apart en is buite geleë met sy eie ingang onder, en beskik oor sy eie badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tafelstoof.

Gaste kan van die braaigeriewe op die dek gebruik maak of 'n afgesonderde paadjie in die tuin volg om die lapa te ontdek. Die lapa word deur bome beskut, en is toegerus met 'n oop kaggel en 'n Weber-braaifasiliteit. Boonop spog die tuin met 'n buitestort, 'n trampolien, swaaie en 'n groot sandput wat die kinders sal vermaak terwyl jy op die dek ontspan.

Verhitte komberse en die kaggel in die sitkamer maak die kothuis ook 'n verwelkomende wegbreek gedurende wintermaande. Die kothuis is tussen inheemse bome geleë en die welige tuin bied verwelkomende privaatheid. Gaste kan swem, visvang, voëlkyk in die area geniet.

Milkwood Cottage is 'n ideale plek vir kort wegbreek, sowel as langer vakansies en is binne 20 km van George Lughawe af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 2 resensies vir Milkwood Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80724d3fe0e0c73ed447e8944e604b73128ba135cddab9b8069070b36f6861245bcafc79bd099f0c7ed77087bed515b53057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 3 Margaret West Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.052664392627 22.248751152757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang