Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Country Cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons het 'n hartlike ontvangs van Mimi gekry. Dis 'n netjiese en goedgeleë verblykplek. Ontbyt was heerlik. Ons het besoekers van oorsee saam met ons geneem op 'n reis deur die Oos-Kaap en hulle sowel as ons was onder die indruk hoe mooi die omgewing en die huislike atmosfeer van Milkwood CC was. Gerus vir herhaling vatbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Goeie ervaring. Kamer klein, maar baie netjies. Ons het die dakkamer gehad. Trappe nie so gemaklik met 'n troeteldier nie. Miemie is baie vriendelik en professioneel. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jozua J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Lekker, luuks en uitstekend! Lekker geleë op die gholfbaan. Loopafstand vanaf restaurante en winkels. Gastehuis is netjies en versorging uitstekend. Lorraine was ons gasvrou, maar na vier lekker dae het sy ons vriendin geword. Baie dankie, Lorraine, vir al jou moeite met ons. Besprekings gedoen by verskillende wonderlike restaurante. Plekke in St. Francisbaai en omgewing aanbeveel wat ons kon besoek en elke oggend 'n heerlike ontbyt voorgesit. Ons sal beslis weer by julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Lekker. Lekker gebly in Milkwood huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2018

Netjies en gemaklik. Netjiese plek en goed geleë. Kan dalk bietjie beknop raak as al die kamers vol bespreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Albie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Baie lekker gebly in die rustige dorpie. Ek kan Milkwood aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Milkwood Country Cottage
Middag Dit was ons plesier om jou by Milkwood Country Cottage te huisves. Kom bly gerus weer. Groete Loraine

Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Lekker rustig in 'n mooi dorp met lekker koffiewinkels naby. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2016

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Die eenheid is netjies en skoon en die eienaars is baie vriendelik. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Milkwood Country Cottage
Ons is bly julle het julle verblyf by Milkwood Country Cottage geniet. Groete. Loraine

Peet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2016

Dit is soos by jou eie huis. Die eienaar-egpaar is geweldig gasvry en behulpsaam met alles. Maak selfs restaurant-besprekings by restaurante wat hulle aanbeveel voor jou aankoms in baie besige tyd. Die aanbeveling was puik waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roxanne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2014

Very friendly people Very friendly people all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 137, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODZjMWJmLTQyNWItNDM5Yi1hMmVjLTIwMGNkMWU4NjY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 137 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -34.15971635649 24.828455150127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang