Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Country Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Milkwood Country Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ons het 'n hartlike ontvangs van Mimi gekry. Dis 'n netjiese en goedgeleë verblykplek. Ontbyt was heerlik.

Ons het besoekers van oorsee saam met ons geneem op 'n reis deur die Oos-Kaap en hulle sowel as ons was onder die indruk hoe mooi die omgewing en die huislike atmosfeer van Milkwood CC was. Gerus vir herhaling vatbaar.

Esme V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

Goeie ervaring.

Kamer klein, maar baie netjies. Ons het die dakkamer gehad. Trappe nie so gemaklik met 'n troeteldier nie. Miemie is baie vriendelik en professioneel. Ontbyt is heerlik.

Jozua J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua J

Lekker, luuks en uitstekend!

Lekker geleë op die gholfbaan. Loopafstand vanaf restaurante en winkels. Gastehuis is netjies en versorging uitstekend. Lorraine was ons gasvrou, maar na vier lekker dae het sy ons vriendin geword. Baie dankie, Lorraine, vir al jou moeite met ons. Besprekings gedoen by verskillende wonderlike restaurante. Plekke in St. Francisbaai en omgewing aanbeveel wat ons kon besoek en elke oggend 'n heerlike ontbyt voorgesit. Ons sal beslis weer by julle kom kuier.

Chris M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Lekker.

Lekker gebly in Milkwood huis.

Etienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V

Netjies en gemaklik.

Netjiese plek en goed geleë. Kan dalk bietjie beknop raak as al die kamers vol bespreek is.

Albie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie M

Baie lekker gebly in die rustige dorpie.

Ek kan Milkwood aanbeveel.

Milkwood Country Cottage se terugvoer

Middag

Dit was ons plesier om jou by Milkwood Country Cottage te huisves. Kom bly gerus weer.

Groete
Loraine

Milkwood Country Cottage
Pieter T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Lekker rustig in 'n mooi dorp met lekker koffiewinkels naby.

Sien sterre

Juliana S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Die eenheid is netjies en skoon en die eienaars is baie vriendelik. Ontbyt was heerlik.

Milkwood Country Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het julle verblyf by Milkwood Country Cottage geniet.
Groete.
Loraine

Milkwood Country Cottage
Peet D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet D

Dit is soos by jou eie huis.

Die eienaar-egpaar is geweldig gasvry en behulpsaam met alles. Maak selfs restaurant-besprekings by restaurante wat hulle aanbeveel voor jou aankoms in baie besige tyd. Die aanbeveling was puik waarde.

Roxanne W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W

Very friendly people

Very friendly people all around.

Petrus R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus R

Ons het baie lekker gebly en geslaap.

Die mense was vriendelik en alles was goed.

Danie T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

BAIE LEKKER EN SAL WEER GAAN

Sien die sterre hieronder.

Dries D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Great value for money and location!!

What great service!

Hanlie S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S

Heerlike, skoon verblyf. Baie gasvry en gemaklik.

Ons het baie lekker geslaap en die kamer was netjies en gemaklik. Vriendelike personeel! Ons het baie welkom gevoel. Die omgewing is pragtig en ons beveel dit defintief aan. Ontbyt was ook heerlik.

Gary H - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary H

Owner Run - wonderful cottage

An extremely friendly, owner run cottage. Great service was received.

Melanie H - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Very comfortable and hospitable

Lorraine and Peter could not have been kinder or more solicitous hosts; the staff were friendly; the room and its appointments very comfortable. Would definitely stay there again!

Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 137, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODZjMWJmLTQyNWItNDM5Yi1hMmVjLTIwMGNkMWU4NjY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 137 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -34.15971635649 24.828455150127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang