Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Secluded Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marisa A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Pragtige strand en verblyf is so naby aan die strand geleë. Pragtige strand en kompleks en die verblyf is wonderlik naby aan die strand geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Thank you so much for staying in our beach cottage and being excellent thoughtful guests.

Johann W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Ongelooflike ligging! Die ligging is fantasties. 70 meter vanaf 'n pragtige, ongerepte strand. Vir 'n rustige wegbreek van die daaglikse gewoel is Milkwood Glen net die plek. Binne 10 km vanaf Plettenbergbaai indien meer aktiwiteite en winkels verlang word. Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons jong gesin en sal graag terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Thank you, Johann, for your positive and encouraging message. God bless you

Celeste W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2019

Ons het heerlik gebly. Al kan mens nie die see sien nie is dit heerlik om te stap en 'n koppie koffie by die baie privaat strand te drink. Ek kan dink dat hier al baie heerlike vakansies gehou is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Thank you for your positive and encouraging message. Kind Regards, Christine

Marina B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2018

Sentraal geleë. Die aanwysings in die oord is baie swak, daar is nie bordjies in die oord wat wys waar die huisies is nie, slegs by die hek en daar is baie misleidende paaie. Die spesifieke huis se nr het ons eers amper op die einde van ons verblyf gesien, dit smelt saam met die stene en is baie klein. Die braaiplek is baie onprakties vir die weersomstandighede, sou aanbeveel vir afdak met braai onderdak soos die meeste van die ander huisies. Afgesien van dit wat ek hier bo se het ons baie lekker gebly en is dit n baie gerieflike huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Goeiedag Marina, Thank you for your comments and the opportunity to respond. There is a signboard of the complex outlay just on the left at the entrance gate, however, you might have missed it if you arrived in the dark. We do acknowledge the house number on the cottage is a bit small, but there are instructions sent to guests via email over and above the plan layout at the entrance. We acknowledge that it would be ideal to have a patio next to the braai area and are considering the possibility of having one built in the future. We are so glad you enjoyed your stay in our beach cottage and hope to see you again. Kind Regards

Adri N
Kort verblyf
4.0
Sep 2017

'n Wegbreek wat die siel beslis vernuwe! Milkwood is baie netjies, skoon en beskik oor als wat mens sou benodig vir 'n kort wegbreek. Op die mooiste plek geleë met heerlike doodse stilte en die houtdek 'n paar meter weg se stap is ideaal vir sit en sonsondergang kyk of selfs walvisse/dolfyne in die verbygaan besigtig. Soos reeds deur 'n vorige besoeker ook genoem sal 'n afdak beslis nuttig wees om te kan braai wanneer die weer nie so goed saamspeel nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly indien ons onsself in die area bevind.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Thank you for your excellent review. Glad you enjoyed staying in our cottage.

Callie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2017

Was ontspannend. Was ontspannend en stil. Mooi uitsig van dek op strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Christine
Secluded Beach Cottage
Thank you for your kind feedback. Glad you enjoyed your stay.

Koos W
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Fantasties. Het dit baie geniet. Baie rustig en skoon met 'n lekker strand amper op jou stoep. Die huis kort dalk net 'n afdak om buite te kuier, maar dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen 17, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d496d32d2912238c606cd3b0d8d58d5dba733bdc351c2e8194139e4dbbf21338ad54423ec4dfac033ff854786aaf49e417c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 17 Milkwood Glen Keurbooms Strand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007151309627 23.43873765623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang