Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marion-laan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Milkwood Haven is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf bied in 'n tuinwoonstel op die eienaars se perseel, net 200 m vanaf Pennington Beach. Pennington is 'n klein kusdorpie aan die suidkus, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oond, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n tuintafel en 4 stoele. Daar is ook 'n draagbare braai.

Die kothuis is naby plaaslike restaurante en winkels, en gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek, is naby Umdoni Park Gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Marion-laan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marion-laan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97b91e1b907d27c430702ff62c35f632be9276ced07e16ec30c1b644469bdb369136288793345d7931abfe424fb93525313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 12 Marion Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.38750987674 30.693407002702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang