Milkwood Lodge 12
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stoppel Place 5, Glenmore Beach, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Milkwood Lodge 12 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks oorkant Glenmore Beach in Munster, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir familie of 'n groep vriende wat op soek is na ontspanne verblyf met direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed, stapelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die ruim sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk, moet gaste hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Die area lei na 'n houtdek met buitemeubels, 'n braai en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met buitemeubels, direkte strandtoegang vanaf die perseel, gemeenskaplike wasgoedgeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en is ongeveer 105 km vanaf Port Edward.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 90
Resensies 402
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stoppel Place 5, Glenmore Beach, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Munster Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stoppel Place 5, Glenmore Beach, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang