Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Manor Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nonelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Milkwood Manor Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jos L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos L

Lekker.

Baie lekker, dankie.

Angelique F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Beste ligging.

Dit was baie lekker, maar dit sou nog beter gewees het as daar watersporttoerusting ingesluit en beskikbaar was, bv. kano's, sub's ens.

Marina N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Lieflike verblyf, fantastiese diens en uitmuntende ligging.

Sien sterre.

Hans T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans T

Kos baie lekker.

Baie lekker plek om te bly. Net jammer my kamer lyk nie uit op die see.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tienie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P

Ongelooflik netjies en ons het lekker gebly, dankbaar vir generator.

Fantasties gebly. Mooi ligging. Veilig. Mense baie behulpsaam.

Marietjie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Ideale bestemming vir jou familievakansie, op die strand, en naby aan besienswaardighede.

Milkwood Manor se personeel sal jou op die hande dra. Die hotel is letterlik op die strand, tussen die see en lagoon gebou. Jy het dus die voordeel van strand en golwe, sowel as die lagoon met al sy krappies en vissies. Die hotel het sonbaaistoele, sonsambrele en swemhandoeke vir hulle gaste beskikbaar. Jou kar word soggens gewas voordat jy ry. Hulle ontbyte is baie lekker, met 'n goeie verskeidenheid. Hulle is baie naby aan aktiwiteite soos robbe-swem, bungy jumping, ziplining, kayake, en uitstekende restaurante. Die personeel het selfs die besprekings vir die aktiwiteite vir ons gedoen, en afslagte gereël. Ons het te alle tye veilig gevoel. Kamers is netjies en skoon, en ons het smiddae graag op die dek gaan sit en oor die see of lagoon uitgekyk. Daar was heelwat 'loadshedding', maar die 'generator' maak dat dit nie eens gevoel word nie. WiFi is beskikbaar, kosteloos, wat vir jou tieners 'n verligting sal wees. Die enigste ding wat tekort kom, is 'n swembad.

Heinrich N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich N

Baie lekker veblyf, lekker naby die see, goeie ontbyt en baie vriendelike en hulpvaardige mense!

Sien sterre.

Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ongelooflike ontvangs en verwelkoming tesame met besondere uitsig en smaaklike ontbyte.

Milkwood Manor het ons regtig beïndruk. Die verwelkoming het ons dadelik tuis laat voel. Die netjiese kamer en asemrowende uitsig asook die wye keuse van ontbyt opsies het ons baie verras. Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Deanne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deanne B

Uitstekende ligging en heerlike kos.

Heerlike kos. Uitstekende ligging. Netjies. My kêrel se voorkeur.

Stephanus E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus E

Verrassende, lekker plek.

Baie lekker, gehalte verblyf. Baie 'nice'. Heerlike restaurant ook!

Deon B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Ons is soos koninklikes behandel!

Baie mooi gastehuis, die tuin is ongelooflik en die uitsig is baie spesiaal. Almal is baie vriendelik en professioneel en die ontbyt was van hoë standaard. Ek sal dit altyd onthou!

Robert S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

Marvelous room and fantastic hosts. Treated us like stars.

We had a wonderful stay at Milkwood. From the time that I spoke to Margret, and then got directions to the Manor, from Leon, through all the points of interest from Kees until we had to leave, it was memorable. Location, location, location - it was simply superb. Thank you for your hospitality. Rob and Karen.

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Salmackweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNzVmNTY5LTU1MTQtNDYwOC05ZGQ1LTMxZTc5MmIwZjg2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Salmack Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.050283778673 23.375969231129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang