Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annelie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het die kuier baie geniet. Die diens was puik en die ontbyt heerlik! Uitstekende ligging en die gastehuis is baie netjies en skoon. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beste ligging. Dit was baie lekker, maar dit sou nog beter gewees het as daar watersporttoerusting ingesluit en beskikbaar was, bv. kano's, sub's ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Kos baie lekker. Baie lekker plek om te bly. Net jammer my kamer lyk nie uit op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf, fantastiese diens en uitmuntende ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflik netjies en ons het lekker gebly, dankbaar vir generator. Fantasties gebly. Mooi ligging. Veilig. Mense baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Ideale bestemming vir jou familievakansie, op die strand, en naby aan besienswaardighede. Milkwood Manor se personeel sal jou op die hande dra. Die hotel is letterlik op die strand, tussen die see en lagoon gebou. Jy het dus die voordeel van strand en golwe, sowel as die lagoon met al sy krappies en vissies. Die hotel het sonbaaistoele, sonsambrele en swemhandoeke vir hulle gaste beskikbaar. Jou kar word soggens gewas voordat jy ry. Hulle ontbyte is baie lekker, met 'n goeie verskeidenheid. Hulle is baie naby aan aktiwiteite soos robbe-swem, bungy jumping, ziplining, kayake, en uitstekende restaurante. Die personeel het selfs die besprekings vir die aktiwiteite vir ons gedoen, en afslagte gereël. Ons het te alle tye veilig gevoel. Kamers is netjies en skoon, en ons het smiddae graag op die dek gaan sit en oor die see of lagoon uitgekyk. Daar was heelwat 'loadshedding', maar die 'generator' maak dat dit nie eens gevoel word nie. WiFi is beskikbaar, kosteloos, wat vir jou tieners 'n verligting sal wees. Die enigste ding wat tekort kom, is 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie lekker veblyf, lekker naby die see, goeie ontbyt en baie vriendelike en hulpvaardige mense! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Ongelooflike ontvangs en verwelkoming tesame met besondere uitsig en smaaklike ontbyte. Milkwood Manor het ons regtig beïndruk. Die verwelkoming het ons dadelik tuis laat voel. Die netjiese kamer en asemrowende uitsig asook die wye keuse van ontbyt opsies het ons baie verras. Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nonelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Salmackweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNzVmNTY5LTU1MTQtNDYwOC05ZGQ1LTMxZTc5MmIwZjg2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Salmack Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.050283778673 23.375969231129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang