Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milkwood Manor House is 'n pragtige gastehuis in Old Place, Knysna. Dit is ideaal vir ontspannings-, sakereisigers of paartjies.

Hierdie gastehuis bied 7 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed met vars, wit linne. Die en suite-badkamers het 'n instapstort, bad, wasbak en 'n toilet.

Elke kamer het 'n sitarea, platskerm-TV, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n kombuis en eetarea.

Die gastehuis spog met 'n pragtige, welige tuin en 'n gedeelde swembad.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Milkwood Manor House
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Leslie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cda01afe4ac3ef3691d91144ad80fdf42b753c49f9f0ead5552cdd66f804e4974f0d5b3c63f7813c8ae6e18735be230290f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 84 Milkwood Drive Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036736 23.073661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang