Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Moon Hideaway

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 51, Lake Brenton, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood Moon Hideaway bied 'n unieke verblyfervaring op die rustige Lake Brenton-landgoed. Die landgoed spog met beskermde melkhout- en geelhoutbome, pragtige flora, diverse voëllewe, bosbokke en ander fassinerende wild op die perseel. Dit is langs Knysna se strandmeer geleë en is 'n natuurliefhebbersparadys.

Die rustieke huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, menger, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n pragtige uitsig oor die welige tuin. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV teen die muur en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n balkon met meubels en 'n asemrowende uitsig oor die meer, asook 'n dek met braaigeriewe en sitplek. Die eko-landgoed het 'n klubhuis met 'n gimnasium, sauna, tennisbane en 'n swembad wat gaste kan gebruik. Net 'n entjie verder is 'n paadjie wat na die strandmeer lei en dit is ideaal vir visvang, sweefski, kano- en bootvaart. Brenton-on-Sea is ook stapafstand vanaf die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kingfisherlaan 51, Lake Brenton, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 51, Lake Brenton, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea30f10e9c12ffa6fa2a217141f8ff59b4e994f8ff3d0de92254ab5327743a59542c6bd42de322b07ca953f336bf0ccbfe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 950 per nag (plek vir 6) 51 Kingfisher Avenue Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.057031959307 23.030721803735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang