Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Place 5, 11de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milkwood Place bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Melkbosstrand. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie verblyf net 5 minute se stap van die strand af is.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke woonstel het ook lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie area het ook 'n etenstafel en 'n klererak. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar.

Buite is 'n stoep met 'n tafel en stoele vir elke eenheid asook braaigeriewe. Indien 'n groter braai-area verlang word, kan die hoofhuis se buitebraai-area gebruik word. Die verblyf is ook net 5 minute se stap vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milkwood Place 5, 11de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Place 5, 11de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA680a3267a5549f800c501fcc03ebb2efe0375bb326d257cd05074929814346ec94743286f02f445f3e96d672ebb584bd21c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 5 Milkwood Place 11th Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.728808821035 18.445934718201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang