Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Veilige, geïsoleerde, pragtige verblyf. Die plek is baie lekker met 'n aircon in elke vertrek. Baie diefwering. So nice dat ons al die 2de keer daar bly. Great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thanks Chris, Was great having you stay and we hope to see you again!

Linda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Was rustig en goed toegerus. Mooi plek en goed toegerus. Kort hier en daar bietjie aandag, maar het lekker gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Altus N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Paasnaweek. Baie lekker gekuier in bos met nagapies as ons kuiergaste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Veilige, skoon, rustige, mooi plek. Pragtige plek met lugverkoelling en 'n klein swembadjie. Nagapies wat kom kuier in die aand en goeie diefwering op wat ons veilig laat voel het. Beter as meeste plekke daar volgens my mening. Ligging so dat mens nie bure kan sien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Clean, neat, everything you need, peaceful, friendly hosts. What a fantastic experience! No words can explain how much we have loved our stay. The house is well equipped and comfortable. Our hosts were super friendly. We were so sad to leave. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thanks so much. We love sharing our special place and loved having you.

Johanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Fantasties. Sal weer gaan. Skoonmaakdienste moet net mooi oplet na die breekware se skoonheid. Ons het ons kuier baie geniet, sal definitief weer gaan. Daar was glase en glasbakke wat bietjie harde kos op gehad het maar jy kon sien dit is gewas maar die aanbrandsel is nie afgeskrop nie. So die skoonmaakdames moet net oplet daarna. Maar verder was daar nie 'n spinnerak of stofdeeltjie in sig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Wonderful and tranquil stay. An amazing, clean, well equipped house in the bush. There was a buck who came to say hello every morning and night. The bush baby is the cutest! Very comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you. We are very happy when others enjoy the house as much as we do. We hope you visit again soon.

Hennie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Stilte, privaat, netjies en baie skoon. Natuur op sy beste ─ definitief volgende jaar weer daar. Ons was gegroet deur die sebras met ons aankoms en was toe verstom oor die netheid van die huis. Alles wat jy benodig is beskikbaar en van goeie gehalte. Die kuier-area is baie privaat en die beligting maak saans se dierelewe baie interessant. Ons het geweldig baie diere gesien wat kom eet het van die pille wat ons uitgooi elke oggend en die nagapies was ongelooflik om te sien. Beddens slaap heerlik en beddegoed is goeie gehalte en baie skoon. Dit tel groot punte. Die lugversorgers is noodsaaklik en in goeie werkende toestand. Die wasmasjien is ook beste model en help baie met klein seuntjie in die huis. Ons het die 5 nagte ongelooflik baie geniet en gaan volgende Paasnaweek weer probeer om die eenheid te kry. Indien ek enigiets kan byvoeg wat moontlik aandag kan kry ─ die hoofbadkamer se skuifdeur sukkel baie om te skuif en die badkamerkassie kan regtig van beter gehalte wees. Dit het nie by die hoë vlak van afwerking van die res van die huis gepas nie. Baie dankie vir 'n heerlike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you for your kind comments. We love Milkwood and are happy to share it with our guests. We are very happy you were able to enjoy your stay. If you don't mind telling you, the cabinet in the bathroom has a sentimental value to us but appreciate your comments. We will do our best to have the sliding door improved. Take care, Milkwood

Rita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Nog die wonderlikste vakansie ooit, rustig tussen die diere en een met die natuur. Het reeds Milkwood vir ander familie aanbeveel. Baie dankie vir 'n wonderlike rustyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you, we are always happy when guests enjoy Milkwood and we welcome you back anytime.

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Beautiful place that meets all requirements and expectations. We enjoyed our stay at Milkwood and the house really met our requirements and expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you so much. We love the area and enjoy sharing it with others. We are happy you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njala 2920, Marlothpark, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NmYzMjJiLTVlYTgtNDJjNy1hZWJmLTJlZGJmMjVhY2UwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 2920 Njala Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.339411107527 31.795020728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang