Milkwoodbend Farm Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jolindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, veilige omgewing.
Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer, Lezette. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Matthew B - Mrt 2024
Algehele gradering
It was very clean and neat. The beach was lovely and clean too.
Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer
Thank you for your lovely review, Matthew. We are glad you had a relaxing stay.
Linette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil. Ons het baie lekker gebly.
Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer
Hi Linette. Baie dankie vir jou mooi resensie.
Zenda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi natuurlike omgewing met see loop afstand.
Linette D - Feb 2024
Algehele gradering
My 2 honde het die kuier net so baie geniet.
Jaco A - Nov 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Liezel V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en pragtig!
Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, gemaklike ontspanning.
Ilani J - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie.
Christelle S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties! Ons sal definitief gou weer gaan.
Jaco A - Aug 2022
Algehele gradering
In die somer ja maar in die winter is dit maar koud in so karavaan.
Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer altyd insette om ons akkommodasie te verbeter.
Die stort situasie is dadelik ondersoek en die stortkop is vervang.
Ons bied vakansie gangers 'n gerieflike kamp ervaring by die see, die weer sal dus soms 'n faktor wees.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 528, Schafflistraat, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap