Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwoodbend Farm Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Milkwoodbend Farm Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jane B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B

Would definitely recommend, and stay there again in the future. So tranquil.

Such an absolute gem. Staying in the caravan was fun. They have everything you need for a pleasant stay. Very clean. Owner friendly and helpful. Amazing beach which is easy to walk to. Open spaces. Games room. Pet friendly and very child friendly.

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Thank you for your kind words about our establishment. We look forward to hosting you again.

Milkwoodbend Farm Resort
Johanna B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

Comfortable, clean and of good quality.

Beautiful and comfortable. Plenty to keep the children entertained. Safe and clean.

Stephnie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie T

Asemrowende natuurskoon en skoon lug, hoor ook die see se gedruis.

Melkwoodbend Farm Resort was uitstekende vakansieoord om vakansie te gaan hou, aangesien daar nie sein was nie, was dit nog steeds lekker.Omrede af te skaal van die stadslewe om net rustig uit terus. Ons troeteldier, Lady, het haar gate uit geniet, was bietjie in die begin bang, maar later het sy uit haar dop gekom. Ons sal weer na Melkwoodbend Farm Resort kom vakansie hou.

Matthew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B

It was very clean and neat. The beach was lovely and clean too.

We had a lovely weekend at The Milkwood Bend Resort.

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Thank you for your lovely review, Matthew. We are glad you had a relaxing stay.

Milkwoodbend Farm Resort
Erin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S

Beskut tussen die bome al is jy naby die see.

Ons het baie lekker gebly en ons hond het ook vreeslik lekker vakansie gehou! Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand, en veral mense met jong kinders. Die twee labradors het elke keer saam gestap see toe en ons vermaak op die strand. Volgende keer wil ons een van die karavaan eenhede uitprobeer, dis ook vreeslik mooi opgeknap en uitgerus. Die kothuis was 'n groot bederf met kaggeloond, groot rusbanke en 'n groot skerm TV.

Linette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Rustig en stil. Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en stil. Die hout wat op die perseel verkoop word, braai baie lekker.

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Hi Linette. Baie dankie vir jou mooi resensie.

Milkwoodbend Farm Resort
Zenda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S

Rustig en mooi natuurlike omgewing met see loop afstand.

Milkwoodbend Farm Resort is 'n pragtige rustige plek. Presies wat ons nodig gehad het en nie ver uit die dorp nie. Dit is vir mense wat hou van buite lewe en kamp. Die see is omtrent 5 minute se loop van die kampplek.

Lynette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Rustig en ontspanne.

Heerlik - het lekker gebly en gekuier.

Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezette S

Rustige atmosfeer, veilige omgewing.

Skoon, netjies en heerlike vakansiebestemming.

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoer, Lezette. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Milkwoodbend Farm Resort
Linette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

My 2 honde het die kuier net so baie geniet.

Ons het baie lekker gebly.

Jaco A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Rus en vrede.

Baie lekker plek. Kamp sonder die moeite van karavaan sleep of tente opslaan. Lekker stoep met braai en alles wat nodig is in die kombuis. Goeie diens. Ons sal weer daar bly.

Liezel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V

Heerlik en pragtig!

Cosy plekkie met rustige atmosfeer. Lekker stap afstand vanaf die strand. Pragtig.

Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Heerlik, gemaklike ontspanning.

Dit was presies wat ons verwag het, dankie.

Ilani J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilani J

Heerlike rustige vakansie.

Het 'n lekker vakansie gehad by Milkwood bend. Ons honde kon saam gaan, strand is stapafstand. Netjies karavaan met als wat nodig is vir 'n wegbreek.

Christelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S

Dit was absoluut fantasties! Ons sal definitief gou weer gaan.

Ongelooflike plek. Kan dit aanbeveel vir mense wat 'n kamp ervaring wil hê, maar sonder die moeite. Stil en afgeleë.

Jaco A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco A

In die somer ja maar in die winter is dit maar koud in so karavaan.

My grootste probleem is jy kan nie stort nie, die gasgeiser is baie klein en die druk swak. Gelukkig was ons net daar vir n dag maar dit het maar gesukkel met die stort.

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer altyd insette om ons akkommodasie te verbeter.
Die stort situasie is dadelik ondersoek en die stortkop is vervang.
Ons bied vakansie gangers 'n gerieflike kamp ervaring by die see, die weer sal dus soms 'n faktor wees.

Milkwoodbend Farm Resort
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 528, Schafflistraat, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacbca3dceaff27510a7694bef9897ce425c9db1fc9a8b24622b5ce7b3bd6b4ef09c82197870703c8d7978301c9484f2d2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm 528 Schaffli Road 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.861905106598 28.107568323612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang